Successfully reported
+30

Kleinkrantz Beach Cottage

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 1447 Gousblom Crescent, Kleinkrantz, Wilderness, 6560, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 500 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Kleinkrantz Beach Cottage is 'n bekoorlike selfsorghuis wat ideaal geleë is 200 m vanaf Kleinkrantzstrand en spog met pragtige uitsigte oor die see en inheemse fauna in Kleinkrantz, Wildernis.

Dié smaakvol ontwerpte strandvakansiehuis het slaapplek vir 2 gaste en beskik oor 'n slaapkamer en 'n badkamer. Die slaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed en beskik oor direkte toegang tot die balkon wat spog met pragtige see-uitsigte. 'n Stort, toilet en wasbak is in die badkamer beskikbaar. Gehalte-linne, bad- en strandhanddoeke word voorsien.

Die oopplan-leefarea beskik oor 'n eetarea, 'n sitkamer en 'n kombuis. Die kombuis is goed toegerus met 'n gas- en elektriese stoofblaaie, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, tee- en koffiemaakgeriewe, eetgerei en breekware asook 'n ontbyttoonbank met 2 stoele. Die sitkamer is ingerig met 'n gemaklike sitkamerstel en beskik oor 'n TV en 'n hoekie wat perfek is om 'n boek te lees en 'n uitsig oor die see te geniet. Daar is ook 'n binnenshuise houtkaggel in die sitkamer.

Maak gebruik van die komplimentêre WiFi, bederf jouself met die pragtige uitsigte vanaf die gerief van jou balkon, kuier gesellig rondom die vrystaande braai of geniet 'n romantiese ete by die buite-eetarea. Veilige outomatiese motorhuisparkeerplek is beskikbaar vir 2 voertuie.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Troeteldiere op versoek
TV
Volledige kombuis
Kaggel
Braai

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Carene Geverifieer

Eiendomme 24

Resensies 31

Op LekkeSlaap 9 jaar

Ligging

  • 1447 Gousblom Crescent, Kleinkrantz, Wilderness, 6560, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 500
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 500
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 500
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 1447 Gousblom Crescent, Kleinkrantz, Wilderness, 6560, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2e38766a9085eaaa29f72e34304f3a25e5c1b708a6b8575efab0dd15882df0acdec1fe9191eff7787c1c23029e1c10fe7fa7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag (plek vir 2) 1447 Gousblom Crescent Kleinkrantz 6560 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-18:00 10:00 -34.003239935284 22.650162521496

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang