Kleinkrantz Hideaway
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 1914 Dalsy Street, Kleinkrantz, Wilderness, 6560, Wes-Kaap
- Vanaf R2 000 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
Kleinkrantz Hideaway is 'n selfsorghuis in Kleinkrantz, Wildernis. Hierdie vrystaande vakansiehuis is die ideale basis vanwaar jy die dorp se besienswaardighede en hierdie deel van die Tuinroete kan verken.
Hierdie modern geboude, volledig gemeubileerde huis het slaapplek vir 6 gaste en bestaan uit 3 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-leefarea en -kombuis. Die hoof- en tweede slaapkamers het elkeen 'n koningingrootte-bed, en die derde slaapkamer is toegerus met 2 enkelbeddens. Elke badkamer is toegerus met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Die goed toegeruste kombuis het 'n yskas-vrieskas, 'n mikrogolfoond, 'n oond en gasstoof en 'n skottelgoedwasser vir gerief.
Die aangrensende oopplan-leefarea bied 'n etenstafel met sitplek waar gaste hul maaltye saam kan geniet, 'n bank om op te ontspan en 'n houtkaggel om in die wintermaande te gebruik. Die huis het 'n privaat toe agterplaas met braaigeriewe; gratis Wi-Fi internettoegang is ook beskikbaar.
Kleinkrantz Hideaway is binne 300 m vanaf die strand, en 'n paar minute se ry vanaf restaurante in die area.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.8/5
Minette Geverifieer
Eiendomme 21
Resensies 63
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- 1914 Dalsy Street, Kleinkrantz, Wilderness, 6560, Wes-Kaap
- Gaste dink Kleinkrantz Hideaway het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 1914 Dalsy Street, Kleinkrantz, Wilderness, 6560, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang