Successfully reported
+9

Kleinmond Cottage

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 59 11th Avenue, Kleinmond, 7195, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 100 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Kleinmond Cottage is 'n lieflike selfsorg-eenheid in Kleinmond wat gerieflike verblyf aan gaste bied.

Dit is 'n 1-slaapkamer-eenheid met slaapplek vir 2 gaste en is stylvol gemeubileer met 'n koninggrootte-bed. Dit het 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, wasbak en toilet. Alle linne en handdoeke word voorsien.

Die eenheid het 'n klein kombuisarea wat toegerus is met 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, elektriese braaipan, basiese eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe. Dit lei na die leefarea wat gemaklike rusbanke, TV met Netflix met 'n verskeidenheid tydskrifte het. Gratis WiFi is beskikbaar.

Die buite-area het 'n lieflike braai-area waar gaste tyd buite kan geniet. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.

Hierdie eenheid is naby die hoofstrand. Kleinmond bied staproetes, 'n gholfbaan en 'n Blouvlagstrand.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Troeteldiere op versoek
TV
Volledige kombuis
Braai

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 4 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Lynette Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 4

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • 59 11th Avenue, Kleinmond, 7195, Wes-Kaap
  • Gaste dink Kleinmond Cottage het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 100
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 100
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 100
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 59 11th Avenue, Kleinmond, 7195, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA61f4d579c2bb21ae4f9ecb9ae34100d6b2a881bf331fe051ffbad9c1c7dff0bc2727d5dfb829ded4bb64ac2d35b2ee675496?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag (plek vir 2) 4 5 1 5 59 11th Avenue Kleinmond 7195 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.336803206938 19.027578857672
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang