Successfully reported

Kleinplaas Guesthouse

Gastehuis

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 35 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Wilma V
1 nag Saam met vriende
5.0
Aug 2025

Gerieflik. Ruim. Heerlik ontspannend. Heerlik. Weg van die stadsgeluide. Wakker word saam met voëls. Die perde wat runnik. Lieflike plek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Cecelia B
1 nag Saam met vriende
5.0
Jul 2025

Fantastic stay - definitely recommend! Beautiful place with an amazing view; lovely rooms. Loved the fireplace in the dining room; spent a cold, rainy evening enjoying conversation and wine by the fire!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Christo A
1 nag
5.0
Jun 2025

N baie lieflike aand in 'n mooi opset met puik diens! Fantastiese dienslewering, hulle het uit hulle pad gegaan vir my, gekoppel aan 'n baie lekker blyplek met 'n pragtige uitsig. Sal hulle beslis aanbeveel!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Louis M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Fantasties. O, wat 'n lekker plek! Sal definitief weer kom.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Charlene M
Kort verblyf Besigheidsreis
4.6
Jan 2025

Aangenaam. Rustig en stil. Veilig en pragtige uitsig!

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Cobus J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Rustige stil plaas atmosfeer met fantastiese uitsig. Baie lekker gebly! Goed toegerus vir selfsorg met aparte kombuis en eetkamer en lekker buite braaiplek. Die gasvrou is baie vriendelik en behulpsaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Cleone D
Kort verblyf
5.0
Des 2024

Rustig en 'n baie mooi uitsig. Kamers groot met alles wat ons nodig gehad het. Het baie lekker gebly. Gasvrou vriendelik en behulpsaam. Sal weer daar bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Colette G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

10+. Calm, peaceful, serene, fabulous bedding and charming hostess.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Heather S
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Nov 2024

My happy place! I love a farm style stay with the home away from home feeling when travelling to smaller towns. This is the place that simply makes you feel happy. The welcoming animals were a bonus to have unconditional love in a safe place.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Martha N
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Sep 2024

Paarl verblyf teen die berg. Dit was 'n versteekte juweel in die Paarl. Dit was heerlik en die ligging was ongelooflik. Jy kyk uit op die Paarl en die liggies in die aande is te pragtig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Narine Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 40

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
R 1 000
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 000
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 000
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 18 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 39 Upper Bosmanstreet, Paarl, 7646, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDk4NGUxNjJkLTk3MzctNGMwOS1iZmEwLTg0Nzk3ZWJjMzM2NA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag, vir 2 mense 35 5 1 5 39 Upper Bosmanstreet Paarl 7646 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-18:00 10:00 -33.749950640477 18.955264484212

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang