Successfully reported
+31

Kleinrivier Mountain Escapes Pepper Tree Cottage

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kleinrivier Farm, Uitenhage, 6229, Oos-Kaap
  • Vanaf R1 815 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Kleinrivier Mountain Escapes Pepper Tree Cottage is in 'n 3 000 hektaar-wildernisgebied in Uitenhage, 'n dorp in die Oos-Kaap, geleë en is die ideale bestemming vir gaste wat op soek is na 'n rustige wegbreek.

Die kothuis bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers, 1 badkamer, 'n kombuis en 'n sitarea. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n enkelbed. Daar is 'n enkelbed ind ie derde slaapkamer en die gedeelde badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak.

Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, 'n stoof, eetgerei, breekware en 'n etenstafel met sitplek vir 6 toegerus. Die sitarea het 'n knus kaggel en lei na 'n stoep met 'n uitsig oor die kaggel, die rietdam en Karoo-koppies.

Gaste kan 'n verskeidenheid voëls en wild soos koedoes en klipspringers sien. Kleinrivier Mountain Escapes bied verskeie staproetes met bergpoele waarin gaste kan swem.

Kamer-opset

3 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

3

1 x Enkelbed / Driekwartbed

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

1

1 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
Volledige kombuis
Kaggel
Braai

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Lara Geverifieer

Eiendomme 7

Resensies 59

Op LekkeSlaap 10 jaar

Ligging

  • Kleinrivier Farm, Uitenhage, 6229, Oos-Kaap
  • Gaste dink Kleinrivier Mountain Escapes Pepper Tree Cottage het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 815
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 815
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 1 815
per nag (plek vir 6)
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kleinrivier Farm, Uitenhage, 6229, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf06afa0ae7a589f8395c889a02c72191a9edcafd10b281e3acc4a021061f8733ba386fc68aecfe72e6a1535df56ecbec8b20?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 815 per nag (plek vir 6) 1 5 1 5 Kleinrivier Farm Uitenhage 6229 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.580561697585 25.254575487108
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang