Successfully reported

Klipdrift Sands Game Lodge

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 54 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Melita O
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Was baie rustig en stil, net wat ons nodig gehad het, en die diere is baie mak. Het baie lekker gebly, dankie. Sal net 'n groter bed wil hê vir die groot manne.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Dup
Klipdrift Sands Game Lodge
Hi daar Melita, Baie dankie vir die goeie terugvoer en fantastiese resensie. Al ons luukse eenhede het koning grootte beddens, terwyl ons 'budget' opsies gewone dubbelbeddens het. Ons stel voor julle boek een van ons luukse eenhede vir die groter manne wanneer julle binnekort weer kom kuier. Ons wildlewe is pragtig en waardeer dat julle dit genoem het! Groete

Katlego M
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Sep 2025

Great stay. The stay was great. Kindly include a coffee table, extra towels and complimentary tea and coffee condiments. Just vacuum clean the couch, but everything was great.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Dup
Klipdrift Sands Game Lodge
Hi Katlego, Thank you for the kind review and nice suggestions. We have already introduced a complimentary coffee station in all our luxury units and will make sure to implement your great ideas. Hope to have you back again soon!

Chris D
1 nag Saam met vriende
5.0
Jul 2025

Great bosveld wegbreek! Netjies en skoon, baie goeie geriewe, oulike en hulpvaardige personeel en lekker stil en afgesonder in die Afrika bosveld.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Dup
Klipdrift Sands Game Lodge
Hi daar, Jou wonderlike terugvoer is vir ons goud werd, baie dankie. Hoop ons sien julle sommer binnekort weer!

Henk V
1 nag Saam met vriende
5.0
Jul 2025

5 ster ervaring in die bosveld by Klipdrift Sands. 5 ster ervaring in die bosveld by Klipdrift Sands. Vriendelike gasheer wat vir seker gemaak het alles is in orde. Baie stil en rustig en ideaal vir 'n wegbreek. Baie oulike geriewe, hulle het aan alles gedink om te sorg vir gemaklike verblyf.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Dup
Klipdrift Sands Game Lodge
Baie dankie, jou wonderlike terugvoer beteken baie! Groete

Dewald C
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

Pragtige lodge in die hartjie van die Dinokeng bosveld. Pragtige lodge in die hartjie van die Dinokeng bosveld. Afgeleë lokasie ver weg van die geraas en gejaag van die stadslewe. Uitstekende geriewe, solar stelsels en baie goeie WiFi. Pragtige uitsig oor die bosveld en bokkies wat rondom die kamp rondloop. Baie skoon en netjies, vriendelike gasheer, en alles wat ons nodig gehad het vir 'n selfsorgwegbreek. Pragtige skoon swembaddens, damme met groot koi visse en 'n uitkyktoring hoog in die lug vanwaar ons die wildlewe en sonsondergang geniet het. 10/10 ervaring wat ons beslis kan aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Dup
Klipdrift Sands Game Lodge
Hi daar Dewald, Jou pragtige resensie is goud werd en maak al die harde werk die moeite werd. Baie dankie daarvoor. Hoop ons kan julle sommer gou weer sien!

Bb M
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2025

Great breakaway and awesome stay in the bushveld. 10/10 experience! Great breakaway and awesome stay in the bushveld. Comfortable beds, friendly hosts, awesome bushveld scenery, wild animals everywhere to be seen. Really a pleasant experience which left lasting memories. Hidden gem in a remote location, peaceful and tranquil with the brightest stars at night. Definitely coming back to Klipdrift Sands Bush Camp!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Dup
Klipdrift Sands Game Lodge
Hi daar, Baie dankie vir die oulike resensie, ons is altyd opgewonde om sulke positiewe terugvoer te kry. Kom kuier sommer gou weer! Groete, Dup en die span

Chanel M
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2025

Vinnige wegbreek uit die stad, netjies en vriendelik. Het heerlik gebly. Heerlik gebly, het als gehad wat nodig was. Plekkie is skoon en netjies en daar is so baie om jouself mee besig te hou. Die staff was baie vriendelik en hulpvaardig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Dup
Klipdrift Sands Game Lodge
Hi Chanel, Baie dankie vir die pragtige resensie en mooi woorde. Hoop om julle sommer weer vinnig te kan ontvang! Groete, Dup

Andre D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2025

Very nice lodge, everything was clean and tidy and very safe. It was awesome, the antelope roaming free right in front of the house. The house is well fitted with everything you need. You only have to take your clothes. Beautiful setup.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Dup
Klipdrift Sands Game Lodge
Hi Andre, Baie dankie vir die kuier en pragtige resensie. Ons werk hard om ons lodge so gemaklik en netjies moontlik te hou, en sulke uitstekende terugvoer maak alles die moeite werd. Hoop om julle sommer gou weer by ons te sien!

Chris D
1 nag Saam met vriende
5.0
Jun 2025

5-ster ervaring in die bos. Baie lekker gerus, heerlike wegbreek met baie oulike geriewe. 5-ster ervaring in die bos.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Dup
Klipdrift Sands Game Lodge
Hi Christo, Dankie vir julle kuier en die uitstekende terugvoer. Ons fokus om 'n 5-ster bosveld wegbreek te bied en jou woorde maak al die harde werk die moeite werd! Groete

Rachel M
1 nag Saam met vriende
5.0
Jun 2025

Die lodge is pragtig, netjies en skoon met pragtige natuurskoon. Die lodge is pragtig, netjies en skoon met gemaklike beddens en pragtige natuurskoon. Slegs 'n uur se ry vanaf die stad en 'n wonderlike wegbreek. Daar is baie wild op die lodge, met damme en waterpunte met groot koi vis en 'n uitkyktoring om wild te besigtig. Die geriewe is baie goed versorg en die personeel is baie vriendelik en behulpsaam. Baie nice ervaring en ons kom sommer binnekort weer terug.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Dup
Klipdrift Sands Game Lodge
Beste Rachel, Ons is altyd opgewonde om sulke positiewe terugvoer te ontvang. Baie dankie vir die tyd geneem om terugvoer te gee, ons hoop om julle gou weer te sien! Groete, Dup

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Dup Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 54

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf R1 500
R 1 500 R 825
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf R1 500
R 1 500 R 825
per nag, vir 2 mense
Vanaf R1 500
R 1 500 R 825
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 36 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: De Wagendrift, Klipdirft Portion 10 of Farm 80, Farm 80 Portion 10, Hammanskraal, 0407, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd8d42882cc7670a65ff5c49a492f9f7981bd517c0d0eaf87626dca3ba194d7a6667b6c1f03617aae1b26da47f463e02cf363?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 500 nouVanaf R825 per nag, vir 2 mense 54 5 1 5 De Wagendrift, Klipdirft Portion 10 of Farm 80 Farm 80 Portion 10 0407 Gauteng 021 201 8901 15:00-20:00 10:00 -25.344598960233 28.459811795634

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang