Successfully reported

Klipheuvels Guest Farm

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 50 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Debbie D
1 nag Gesin met tieners
5.0
Okt 2025

Excellent, I recommend it. Our stay was lovely. Maureen was present and attentive immediately on our arrival to make sure we were comfortable and had everything. The accommodation captured the Karoo experience.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Bertha K
1 nag Saam met vriende
5.0
Sep 2025

Uitstekende omgewing in die natuur. Pragtige gerieflike akkommodasie. Baie lekker gebly in keurige, stylvolle akkommodasie. Pragtige natuurskoon. Baie netjiese plaas. Toegang tot braai geriewe, alternatiewelik kon kos op Fraserburg bestel. So die gasvrou dink aan haar gaste en maak alles so gerieflik moontlik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Malcolm T
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Friendly and generous hosts. A great little cottage next to an unspoiled koppie. Very restful and a great little oasis after a long trip across the Northern Cape.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gerhard G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Heerlike kuier op die pragtige plaas by opregte gasheer en vrou. Pragtige en baie netjiese plaas, gerieflik naby Fraserburg, pragtige damme binne stapafstand vanaf die plaas. Die huisie is klein maar het 'n groot gesellige stoep met 'n gerieflike braai onderdak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Andrew C
1 nag Saam met vriende
5.0
Jul 2025

Heerlik, gemaklik, vriendelike gasheer. Blyplek was netjies, gemaklik en hulle doen moeite om hulle gaste welkom te laat voel met klein bederfies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Andries V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

Ons mense! Wat 'n pragtige huis, om nie eens te praat van die gasvrou nie. Pragtige plek met pragtige mense en pragtige harte.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Fouché J
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

Ontspan in 'n klein weggesteekte stukkie paradys! Die plekkie is 'n diamant, rustig, mooi uitsig en uitstekend toegerus. Die pragtige en besondere gasvrye eienares het moeite gedoen om te sorg dat ons gerieflik kon ontspan. Meer as genoeg braaihout, aansteker, melk, ontbytgraan, beskuit, ens.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Japie S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2025

Ek kan die plek 100% aanbeveel. ‘n Fantastiese plek om oor te bly. Ons het twee aande geslaap. Die omgewing is rustig en ons het lekker gerus.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marthinus Dawid S
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Sep 2025

Fantasties. Analysing na plaas baie goed, vriendelike gasheer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Christe L
1 nag Saam met vriende
4.6
Apr 2025

Heerlike plekkie, nie te ver uit die dorp uit nie. Aanbevelenswaardig! Ons het heerlik gekuier! Dankie vir julle gasvryheid.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Maureen Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 50

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
R 900
per nag (plek vir 3)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 900
per nag (plek vir 3)
Vanaf
R 900
per nag (plek vir 3)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Off Rante AP2259, Klipheuvels Farm, Fraserburg, 6960, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA55fe97cbc00ebb2d8bdba8723f1bf52adc5f6245522cb9185d6e082c0afaf2dc98ce221c9f6e2ad95ee4297fef55eda7fbfa?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag (plek vir 3) 50 5 1 5 Off Rante AP2259 Klipheuvels Farm 6960 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 11:00 -31.988438851656 21.473702893696
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang