Successfully reported
+57

Klipheuvels Guest Farm

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Off Rante AP2259, Klipheuvels Farm, Fraserburg, 6960, Noord-Kaap
  • Vanaf R900 per nag (plek vir 3)

Beskrywing

Klipheuvels Guest Farm bied gerieflike verblyf wat op 'n plaas 10 km vanaf Fraserburg geleë is.

Verblyf word in 2 eenhede gebied. Die Steen Husie is 100 m vanaf die hoofplaashuis en die gaste-eenheid is langs die hoofplaashuis geleë.

Steen Huisie beskik oor 'n slaapkamer, 'n oopplan-badkamer, 'n oopplan-leefarea en 'n kombuisie. Die slaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed. Die badkamer is toegerus met 'n stort, 'n wasbak en 'n toilet. Die kombuisie is toegerus met 'n yskassie, 'n mikrogolfoond, 'n houtstoof, tee- en koffiemaakgeriewe, breekware en eetgerei. Die oopplan-leefarea het 'n etenstafel, 'n gemaklike rusbank en 'n muurgemonteerde TV met Netflix. Gratis WiFi-verbinding word voorsien. Die eenheid lei na 'n patio met 'n ingeboude braai en buite-eetstel.

Die gaste-eenheid is ingerig met 'n koningingrootte-bed en 'n slaapbank, asook 'n en suite-badkamer met 'n stort, 'n wasbak en 'n toilet. Die kombuisie is toegerus met 'n mikrogolfoond, yskassie, braaipan en tee- en koffiemaakgeriewe. Tee, koffie, suiker, melk, beskuit en ontbytgraankos word voorsien. Die eenheid het 'n TV met Netflix. Braaigeriewe en veilige parkeerplek is beskikbaar.

Gaste kan op die plaas gaan stap en stap, saans na die sterre kyk, of ontspan en die stilte van die Karoo geniet.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Mooi uitsig

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 50 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Debbie D
Gesin met tieners
5.0
Excellent, I recommend it. Our stay was lovely. Maureen was present and attentive immediately on our arrival to make sure we were comfo...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Okt 2025
Bertha K
Saam met vriende
5.0
Uitstekende omgewing in die natuur. Pragtige gerieflike akkommodasie. Baie lekker gebly in keurige, stylvolle akkommodasie. Pragtige natuurskoon. Baie...
Sien meer
Sep 2025
Malcolm T
Saam met lewensmaat
5.0
Friendly and generous hosts. A great little cottage next to an unspoiled koppie. Very restful and a great little oasis after a long tri...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Sep 2025
Gerhard G
Saam met lewensmaat
5.0
Heerlike kuier op die pragtige plaas by opregte gasheer en vrou. Pragtige en baie netjiese plaas, gerieflik naby Fraserburg, pragtige damme binne stap...
Sien meer
Aug 2025
Andrew C
Saam met vriende
5.0
Heerlik, gemaklik, vriendelike gasheer. Blyplek was netjies, gemaklik en hulle doen moeite om hulle gaste welkom te laat voel met klein bederfies.
Jul 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Maureen Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 50

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • Off Rante AP2259, Klipheuvels Farm, Fraserburg, 6960, Noord-Kaap
  • Gaste dink Klipheuvels Guest Farm het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 900
per nag (plek vir 3)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 900
per nag (plek vir 3)
Vanaf
R 900
per nag (plek vir 3)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Off Rante AP2259, Klipheuvels Farm, Fraserburg, 6960, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA55fe97cbc00ebb2d8bdba8723f1bf52adc5f6245522cb9185d6e082c0afaf2dc98ce221c9f6e2ad95ee4297fef55eda7fbfa?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag (plek vir 3) 50 5 1 5 Off Rante AP2259 Klipheuvels Farm 6960 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 11:00 -31.988438851656 21.473702893696
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang