Successfully reported

Kliphuijs

Gastehuis

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 93 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.7
Veiligheid
4.8
Werner V
1 nag
5.0
Sep 2025

Baie lekker veilige hawe met lekker kos en goeie diens. Baie lekker veilige gastehuis.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gavin R
1 nag Saam met vriende
5.0
Sep 2025

Amazing. It exceeded our expectations. Simply awesome, thanks.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Christina M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Heerlik met baie vriendelike personeel. Heerlik en baie vriendelike personeel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Allan B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

Excellent. Short and sweet and sweeter.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Henlo B
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2025

Baie lekker. Ons het baie dankie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Servaas H
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Mei 2025

2 aande oorgeslaap, al die etes by hierdie plek gedoen, baie goeie ervaring. Baie lekker plek, netjies en skoon. Kos is uitstekend. Sal hierdie plek weer besoek en dit vir enige iemand aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Martin I
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

Uit die boonste rakke. Dit was weereens 'n wonderlike ervaring. Sal aanhou om by julle oor te bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Leon P
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

Gasvryheid en heerlikste etes wat bedien was. Karoo gasvryheid kan nie beter nie. Juveel van 'n plek. Sal beslis weer oorslaap, volgende besoek beslis langer bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Maru F
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2025

Lekker geslaap en geëet. Ons eerste keer by die Kliphuijs, maar nie ons laaste keer nie! Ons was baie vriendelik ontvang en mooi na gekyk.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Patrick W
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

Great place for a stopover. Fantastic. Nashville and Mario were most accommodating. Nothing was too much trouble. The lamb shank was delicious. Claudia the chef is excellent.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Dorette Geverifieer

Eiendomme 5

Resensies 398

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
R 1 500
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 500
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 500
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 18 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 18 Spring Street, Richmond, 7090, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA48785b1e240e9e4e4fa24837b805fb6d3539e0caeacd53f18b88a86ba49b3d6877fad7aed513e62c442b574a444a15f68ec8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag (plek vir 2) 93 5 1 5 18 Spring Street Richmond 7090 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -31.412927284724 23.948792608529
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang