Successfully reported

Kliphuis

Gastehuis

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 4 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Harold V
1 nag Gesin met tieners
5.0
Aug 2025

Die perfekte wegbreek, naby Bloemfontein. Ons het heerlik gekuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Justin B
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Mei 2025

Tranquility. We used Kliphuis as an overnight stop, and we regret we could not stay longer. The unit is well equipped and the tranquility one experiences is amazing. The clear night sky makes it seem as if the stars are within touching distance. The fireplace in the lounge added a wonderful ambiance to our stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rikus G
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Apr 2025

Natuurskoon. Ons het lekker gebly, mooi uitsig oor die vlaktes en wild. Beste en vriendelikste ontvangs wat ons al by 'n plek ontvang het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ben N
1 nag Gesin met tieners
4.6
Apr 2025

Veilig, waarde, vriendelik. Kliphuis is 'n pragtige oornag bosveld huis, baie veilig en die eienaar is baie behulpsaam. Daar kan wel so effe aan die netheid gewerk word wat die verblyf net ekstra spesiaal sal maak. Ons sal vir seker weer gaan kuier en beveel die plek 100% aan. Dis 'n juweel!

Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Hennie Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 2

Resensies 6

Op LekkeSlaap 9 maande

Vanaf
R 1 900
per nag (plek vir 7)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 900
per nag (plek vir 7)
Vanaf
R 1 900
per nag (plek vir 7)
Bespreek
  • Kapasiteit: 7 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Vrede Farm, Fauresmith, 9978, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA07149b59a9e5eafa13a1a78a4173cbaec43f3640e8ad763c6cbdf7e796526d335b75e062f82b0c862182dea0077465b1199f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 900 per nag (plek vir 7) 4 5 1 5 Vrede Farm Fauresmith 9978 Vrystaat 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -29.528646451725 25.528467030154
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang