Successfully reported

Kliphuis on Kleinfontein Farm

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 73 resensies

Baie goed

Netheid
3.7
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.5
Veiligheid
4.6
Barry-dean M
Kort verblyf
5.0
Jun 2025

A cozy, well-equipped retreat with stunning surroundings and views. I recently had the pleasure of staying here (again), and I can confidently say it was the perfect blend of comfort, convenience, and charm. What truly made the stay exceptional was the stunning surroundings and views. Whether it was enjoying coffee on the stoep with breathtaking views or taking advantage of walks through the orchards, it offered a sense of tranquility that made the experience truly special. I would highly recommend it to anyone looking for a relaxing retreat!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jayson
Kliphuis on Kleinfontein Farm
Thank you kindly, much appreciation for the awesome review. We look forward to your next stay. All the best and safe travels.

Morne K
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Oornag verblyf. Was nie lank genoeg daar nie. Sal beslis weer gaan. Baie mooi uitsig. Baie rustige plaasatmosfeer. Alles wat mens nodig het om lekker te bly. Sal beslis weer gaan vir 'n langer verblyf.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jayson
Kliphuis on Kleinfontein Farm
Baie dankie vir die 5-ster resensie, ons sien uit na u volgende besoek. Mooi dag verder.

Dirk W
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Was lekker. Dit was lekker stil en 'n mooi uitsig. Die geriewe was goed. Lekker stort.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Garner J
1 nag Saam met vriende
4.8
Jun 2025

Convenient and relaxing. See stars.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Erika E
Kort verblyf Gesin met tieners
4.6
Sep 2025

Rus vir my siel. Rustige plek. Die uitsig is so mooi. Geen TV of WiFi wat fantasties is as jy wil disconnect en jou battery wil laai. Jy vind jouself. Sal vir seker weer gaan.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Jayson
Kliphuis on Kleinfontein Farm
We thank you for taking the time to write us a review. We wish you all the best and a pleasant weekend ahead.

Doug D
Kort verblyf Gesin met tieners
4.6
Jul 2025

An absolute gem of a place. Simple accommodation as advertised. This was a wonderful stay in a beautiful setting. The little house comfortably accommodated 5 of us, and we had a lovely stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Niel M
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Jan 2025

Rustige aangename kuier. Die Kliphuis is 'n oulike huisie op 'n plaas naby Tulbagh. Baie eenvoudig. Baie rustig en privaat. Pragtige omgewing. Mooi netjies. Sal definitief weer die huisie bespreek in die toekoms.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Jayson
Kliphuis on Kleinfontein Farm
Baie dankie, ons waardeer dit opreg. Sien uit na u volgende besoek.

Hans L
Kort verblyf Saam met vriende
4.4
Okt 2025

Lekker weg van alles afskakel plek. Baie lekker gebly - laaste huis aan voet van die berg so baie stil en rustig - heerlike "afskakel plekkie."

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Garth B
Kort verblyf
4.4
Jun 2025

Very relaxing. Really enjoyed it. Beautiful and peaceful. Simple accommodation but has everything you need.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Jayson
Kliphuis on Kleinfontein Farm
Thank you kindly for taking the time to write us a review. We are delighted to hear that your stay was pleasant and look forward to your next visit. Safe travels.

Gey N
1 nag
4.2
Sep 2025

Mooi uitsig. ’n Baie aangename klein plaasopstal met ’n lekker stoep en kaggel, pragtige uitsig en volop geleenthede vir mooi fotografie.

Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.3/5

Jayson Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 103

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
R 1 400
per nag, vir 6 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 400
per nag, vir 6 mense
Vanaf
R 1 400
per nag, vir 6 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Kleinfontein Farm, Tulbagh, 6820, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA877aa987592394adaaaeac6e95d34f10002f94da6bb5592621b7b4dffb5e8f8c5d6d72ebf11b83e7483be01c0d1c1e0af0fb?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 400 per nag, vir 6 mense 73 5 1 5 Kleinfontein Farm Tulbagh 6820 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -33.203479908609 19.187185635582
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang