Successfully reported
+17

Kliphuis on Kleinfontein Farm

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Kleinfontein Farm, Tulbagh, 6820, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 400 per nag, vir 6 mense

Beskrywing

Die Kliphuis op Kleinfonteinplaas is 12 km buite die dorp Tulbagh geleë, voor 'n groot dam en teen die skouspelagtige Witzenberg-bergreeks met swewende uitsigte oor die berge. Hierdie bekoorlike kothuis is 'n wonderlike wegbreek. Romanties en rustiek, dit is ook perfek vir gesinne wat op soek is na 'n waarde-vir-geld-ontvlugting.

Die huis het slaapplek vir tot 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers, 1 badkamer en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die eerste en tweede slaapkamer het elk 'n dubbelbed, terwyl die derde slaapkamer 2 enkelbeddens het. Die badkamer is toegerus met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Alle linne en handdoeke word voorsien.

Die kombuis is toegerus met basiese selfsorggeriewe wat 'n tweeplaatstoof en mini-oond, yskas-vrieskas-kombinasie en 'n mikrogolf insluit. Daar is ook 'n ontbyttoonbank met 3 stoele. Die oopplan-leefarea het gemaklike sitplek en 'n kaggel. Buite is daar 'n patio-area met sitplek.

Kamer-opset

3 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Yskas
Mikrogolfoond
Stoof

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 73 resensies

Baie goed

Netheid
3.7
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.5
Veiligheid
4.6
Gaste se hoogtepunte
Barry-dean M
5.0
A cozy, well-equipped retreat with stunning surroundings and views. I recently had the pleasure of staying here (again), and I can conf...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jun 2025
Morne K
Saam met lewensmaat
5.0
Oornag verblyf. Was nie lank genoeg daar nie. Sal beslis weer gaan. Baie mooi uitsig. Baie rustige plaasatmosfeer. Alles wat mens nodig het om lekker ...
Sien meer
Mrt 2025
Dirk W
Saam met lewensmaat
5.0
Was lekker. Dit was lekker stil en 'n mooi uitsig. Die geriewe was goed. Lekker stort.
Des 2024
Tatjana D
Gesin met klein kinders
5.0
Absolutely amazing! Can't wait to go back! See stars.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Nov 2024
Andrea S
Saam met vriende
5.0
Baie rustig en geurige plek om saam vriende te kuier. Ons het baie lekker gebly, dit was rustig en gemaklik. Pragtige plaas.
Nov 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.3/5

Jayson Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 103

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • Kleinfontein Farm, Tulbagh, 6820, Wes-Kaap
  • Gaste dink Kliphuis on Kleinfontein Farm het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 400
per nag, vir 6 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 400
per nag, vir 6 mense
Vanaf
R 1 400
per nag, vir 6 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Kleinfontein Farm, Tulbagh, 6820, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA877aa987592394adaaaeac6e95d34f10002f94da6bb5592621b7b4dffb5e8f8c5d6d72ebf11b83e7483be01c0d1c1e0af0fb?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 400 per nag, vir 6 mense 73 5 1 5 Kleinfontein Farm Tulbagh 6820 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -33.203479908609 19.187185635582
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang