Successfully reported

Kliphuisjes

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 148 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.6
Veiligheid
4.7
Gerrit D K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Puik, en sal graag herhaal. Baie aangename verblyf, met puik ligging in Dullstroom - winkels en restaurante almal stapafstand.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Uitstekend. Ons beplan reeds ons volgende besoek saam met vriende. Uitstekend, ten spyte van die kort kragonderbreking agv kabeldiefstal. Gerieflik ingerig, en Michelle was 'n uitstekende gasvrou.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Christine L
1 nag Saam met vriende
5.0
Sep 2025

Something unique, memorable, comfortable. A beautiful quaint cottage with endless charm. We were transformed into a different world. We enjoyed sitting on the verandah, watching the world go by.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Clarisse P
1 nag Saam met vriende
5.0
Aug 2025

Heerlik, rustig, netjies and alles wat jy benodig is beskikbaar in the suite. Ons het vreeslik lekker gebly in Getaway - Klip Suite. Die dekor was baie mooi en netjies binnekant. Al die geriewe wat jy benodig is beskikbaar in die chalet. Baie gerieflik geleë in die dorp. Ek sal net aanbeveel dat die tuine buitekant meer aandag kry en die klein draadheining tussen die geboue beter onderhou word. Baie dankie vir die ontvangsdame vir haar vriendelike verwelkoming en goeie diens. Ons sal vir seker weer terugkom en Kliphuisies vir ander besoekers aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Henk D
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jun 2025

Eienaar vriendelik en hulpvaardig, maklik om plek te kry en ingang te bekom. Baie lekker gebly, lieflike plek, alles wat jy nodig het en met smaak gemeubileerd. Lieflike beddens en beddegoed.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Adele G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

Lekker cozy voor die kaggelvuur. Ons het baie lekker gebly. Sal graag weer wil kom.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Crystal E
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

Het dit breëlik baie geniet. Ons het baie lekker gebly, vriendelike gasheer en werknemers.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Carel V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Fantasties. Baie lekker en rustig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elmine B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Interressant, sentraal geleë, gemaklik, veilig en welkom. Baie gemaklike en pragtige kliphuisies. Daar is regtig alles wat mens nodig het. Dis perfek geleë en stapafstand na die dorp en die meeste eetplekke. Genoeg parkering en veilig. Heerlike kaggel in die kamer. Vriendelike eienaar en personeel. Dullstroom was asemrowend mooi.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Andrew Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 148

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
R 1 160
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 160
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 160
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 264 Blue Crane Street, Dullstroom, 1110, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAbCnA4WDAqpAj15KGQVJTNyItmNAVxOiLsKG2n2MofA2cvkFW77?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 160 per nag (plek vir 2) 148 5 1 5 264 Blue Crane Street Dullstroom 1110 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -25.416632771203 30.102763312234

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang