Successfully reported
+25

Klipinnibos Nature Farm

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Geen kinders onder 7
  • Inkloktyd: 11:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Weltevreden Road, Klipinnibos Nature Farm, Schoemanskloof, 1207, Mpumalanga
  • Vanaf R3 440 per nag, vir 8 mense

Beskrywing

Klipinnibos Nature Farm in Schoemanskloof is 'n ouwêreldse klipkothuis wat styf teen 'n magiese klein woud hoog in die berge en naby 'n kabbelende stroompie geleë is.

Daar is 'n 18 km- of 25 km-grondpad wat na die verblyf lei en dit neem ongeveer 30 tot 50 minute om te ry.

Die huis bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers, 1 badkamer, 'n kombuis en leefarea. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed. Die derde slaapkamer het ook 'n dubbelbed en 2 enkelmatrasse is beskikbaar op versoek. Gaste deel 'n badkamer met 'n stort, wasbak en aparte toilet. Alle linne en handdoeke word voorsien.

Die kombuis is met 'n yskas, tweeplaatgasstoof, basiese eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die kombuis lei na die leefarea met gemaklike rusbanke en 'n lekker kaggel. Gratis WiFi is beskikbaar.

Die onderdakstoep spog met buitemeubels en daar is ook 'n lieflike vuurput wat perfek is vir 'n familiebraai aangesien pragtige, hoë bome die perseel omring. Parkeerplek is op die perseel beskikbaar.

Daar is 'n lieflike roete wat deur die inheemse Mpumalanga-bergwoud gaan en lei na die bopunt van die berg met grasvelde en 'n manjifieke uitsig.

Klipinnibos doen omgewingsrehabilitasie wat die verwydering van indringerbome insluit en daarop fokus om hierdie areas weer te herbou.

Kamer-opset

3 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

4

2 x Enkelbed / Driekwartbed

1 x Dubbelbed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Volledige kombuis
Kaggel
Braai

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 5 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Lisa Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 5

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • Weltevreden Road, Klipinnibos Nature Farm, Schoemanskloof, 1207, Mpumalanga
  • Gaste dink Klipinnibos Nature Farm het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 3 440
per nag, vir 8 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 3 440
per nag, vir 8 mense
Vanaf
R 3 440
per nag, vir 8 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Geen kinders onder 7
  • Inkloktyd: 11:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Weltevreden Road, Klipinnibos Nature Farm, Schoemanskloof, 1207, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2b6a84a847e726c9774dd1b3164318cf564970cbd55fd4155d01f74ae59302051cda194337cf30c74a888a184f05dff8505a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 440 per nag, vir 8 mense 5 5 1 5 Weltevreden Road Klipinnibos Nature Farm 1207 Mpumalanga 021 201 8901 11:00-17:00 11:00 -25.357524937498 30.533113084685
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang