Successfully reported

Klipkappertjie

Gastehuis

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 126 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Marante F
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Okt 2025

Onverbeterlik, sal dit vir enige iemand. Puik verblyf, sal weer daar oornag 10 uit 10.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Antoinette R
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Baie gerieflik en skoon. Pragtige, mooi, skoon en gerieflike kamer met 'n kombuisie, als wat mens tuis laat voel. Dankie vir die mooi verblyf en vriendelikheid, ons sal beslis weer van julle gebruik maak!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Henru-Jeanne B
Kort verblyf
5.0
Sep 2025

Amazing, lekker en stil. Die kamer was baie beter as wat ek kon indink. Die hele kamer was pragtig en netjies. Ek is 2 m lank en sukkel gewoonlik met 'n stort, maar tot die stort se uitleg was fantasties. Leana is 'n baie vriendelike gasheer en sy laat mens baie welkom voel. Sal enige tyd hulle aanbeveel vir enig iemand wat in Bloemfontein rustig wil gaan bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mart-marie P
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

Vredevol, beautiful en rustig! Ons het heerlik gebly! Mooiste tuine, en die kamer was smaakvol ingerig, met alles wat nodig is.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Divan C
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

Gerieflik. Netjies. Is baie vriendelik en behulpsaam. Die kamer het alles wat jy nodig het en die ligging is goed. Ons sal beslis weer daar oornag.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Coenie P
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Mei 2025

Hartlike, netjiese en bekostigbare verblyf. Hoogs aanbeveelbaar. Klipkappertjie Gastehuis is 'n absolute juweel, weggesteek in 'n stil straat in Langenhoven Park. Die perseel, gebou en ons kamer was pragtig versorg, keurig versier, netjies en skoon. Leana het ons hartlik ontvang en was uiters behulpsaam. Ons sal beslis weer by Klipkappertjie gaan oorslaap, beter waarde vir geld gaan jy nie sommer kry nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Js V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

Soos voorheen nog steeds 'n mooi rustige plek. Goed toegerus vir selfsorg. Soos voorheen nog steeds 'n mooi rustige plek. Baie netjies en eienaar baie behulpsaam. Mooi toegerus met alles wat nodig is vir selfsorg en 'n Tex vir elkeen langs die bed met aankoms. Maklik om te kry vanaf N1 en baie naby aan 'n inkopie sentrum/restaurant ens, indien nodig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Leana
Klipkappertjie
Dankie Js, dis ook 'n voorreg en plesier om gaste soos julle te hê.

Betsie E
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

Gemaklik, netjies en heerlik. Ons het heerlik gebly! Inklok was maklik en ons het baie welkom gevoel. Dit was baie netjies, skoon, intentioneel toegerus met alles wat ons benodig het. Dit is geleë in 'n stil en rustige omgewing, naby aan die winkels en restaurante. Sal beslis weer hier bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Martin D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

Baie netjies, pragtige blyplek. Vriendelik ontvang - beveel beslis aan. Ons het baie lekker oornag.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Charlene J
Kort verblyf
5.0
Feb 2025

Wonderful family weekend. We thoroughly enjoyed our stay. Leana, our host, was warm and welcoming, and the staff were friendly. The accommodation and amenities were perfect, and the property itself is beautiful and well-maintained. The bonus was its proximity to everything, even though it felt like we were staying out of town. Our family gathered for our daughter's birthday celebration, and it was the ideal place, feeling so special and private. Thank you.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Leana Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 126

Op LekkeSlaap 12 jaar

Vanaf
R 780
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 780
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 780
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Plot 44, Soutpansberg Avenue, Splitskop, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDI1YTY5Y2UxLTBkOWItNGJmNi1hMmE5LWMwMjJhODAzNzA1MQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R780 per nag, vir 2 mense 126 5 1 5 Plot 44 Soutpansberg Avenue 9301 Vrystaat 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -29.094236111111 26.141652777778

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang