Klipkraal
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Calitz Street, Groenfontein Valley, Calitzdorp, 6660, Wes-Kaap
- Vanaf R1 100 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Klipkraal is 'n outentieke romantiese Klein Karoo-eenheid wat dateer uit vervloë dae en bied 'n ideale wegbreekplek vir gaste wat wil ontsnap aan die gewoel en gewerskaf van die stadslewe in die Groenfonteinvallei.
Die kothuis bied slaapplek vir 2 gaste en is gemeubileer met 'n koningingrootte bed. Dit lei na 'n badkamer met 'n bad, stort, wasbak en toilet. 'n Buitebad en -stort is ook beskikbaar onder die Karoo-sterre, met die Swartberge as 'n dramatiese agtergrond. Linne en handdoeke word voorsien.
Die kothuis was oorspronklik 'n ou kraal en is later as 'n volstruiswinkel gebruik. Met mure dikker as 'n armlengte, populierbalke en 'n grasdak, straal die eenheid nostalgie uit, versterk deur paraffienlampe en kerse. Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg en bevat 'n gasstoof, oond, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware. Die kothuis het geen selfoonontvangs of elektrisiteit nie, alhoewel WiFi beskikbaar is.
Die omliggende gebied is ryk aan voëllewe en ideaal vir natuur- en buitelugentoesiaste. Die ligging bied bergfietsry- en staproetes vir kilometers in enige rigting.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Corrie Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 2
Op LekkeSlaap 2 maande
Ligging
- Calitz Street, Groenfontein Valley, Calitzdorp, 6660, Wes-Kaap
- Gaste dink Klipkraal het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Calitz Street, Groenfontein Valley, Calitzdorp, 6660, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang