Klippan River Lodge
- Kapasiteit: 12 persone
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 12:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Farm Klippan, Tom Burke, 0621, Limpopo
- Vanaf R1 500 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Klippan River Lodge is op die oewer van die Limpoporivier geleë, gerieflik geleë langs die Grobler's Bridge, Martin's Drift Grensposte, ideaal vir 'n oornagplek vir diegene wat op pad is na en van Botswana en Zimbabwe.
Verblyf word gebied in 8 nie-rook, gerieflike selfsorgkamers. Alle kamers is toegerus met kroegies, lugversorging, en suite-storte, linne, badhanddoeke, volledige DStv-kanale en tee- en koffiemaakgeriewe. Die kamers word daagliks deur vriendelike personeel gediens. Alle kamers lei uit na die rustige rivier-omgewing waar krokodille en seekoeie verby vaar.
Die lodge beskik oor 2 volledig toegeruste kombuise en 'n volledig gelisensieerde kroeg. Gaste is meer as welkom om van die buitebraai-area gebruik te maak. Ontspan in die tuin en geniet die voëllewe, en sluit die dag af met 'n skemerkelkievaart op die Limpoporivier.
Wasgoedgeriewe, ys, braaihout en braaipakke is beskikbaar op versoek voor aankoms. Klippan River Lodge bied 'n ideale bestemming vir romantiese wegbreek. Die lodge het 'n kragopwekker.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.4/5
Norma Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 24
Op LekkeSlaap 9 jaar
Ligging
- Farm Klippan, Tom Burke, 0621, Limpopo
- Gaste dink Klippan River Lodge het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 12 volwassenes
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 12:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Farm Klippan, Tom Burke, 0621, Limpopo
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang