Successfully reported

Klippenbosch Spa and Cottages

Selfsorg

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 3 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.7
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Antoinette S
Kort verblyf
5.0
Okt 2025

Retreat juweel in die Bosveld! Wow! Wat ʼn weggesteekte paradys. Dit was nou die beste plek vir ʼn retreat, kop skoonmaak en totaal en al net ontspan en omring wees met die natuur. Afgesny van die buitewêreld. Presies wat ek nodig gehad het! Mal oor die pergola op die stoep, wat jou deel maak van die natuur. Om jou is dit net groen en dit omvou jou. So rustig en mooi! Mooi uitsig van die tuin asook bietjie in die verte in. Jy kan rustig gaan stap in die natuur en wild sien om jou. Regte versteekte juweel! Ideaal vir retreat vir jouself, vir wegbreek saam jou geliefde asook saam met vriende as julle net lekker rus wil hê en lekker kuier. Baie goed ingerig met als wat jy nodig het. Baie ruim cottage.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Daleen V
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Okt 2024

The stable was clean and neat. I enjoyed my stay. It was relaxing.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Paul E
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Jun 2024

Super rustig, pragtig, helend, word weer mens. Wat 'n juweel van 'n plekkie. So stil en met die voëls kan jy nie dink jy is net 'n klipgooi vêr van die stad af nie. As jy 'n plekkie soek waar jy en jou maat kan vergeet van die stress van die lewe en die gewoel van die stad en mekaar weer kan vind, is dit beslis die plek vir jou.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Adele Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 3

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
R 874
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 874
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 874
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 15 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R25, Farm Klipkop Portion 18, Bapsfontein, 0001, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9787729deb074b9a019f9368b140f0883be532924efc7a4b83783013c667e0a13c28ff65f9146270699611f502c8c6ecc80c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R874 per nag, vir 2 mense 3 5 1 5 R25 Farm Klipkop Portion 18 0001 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.897473981495 28.49342864418
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang