Successfully reported

Klipperant Kothuise

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 56 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Hennie D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Pragtig met gasvrye ontvangs. Pragtige omgewing. Verblyf was skoon, modern en goed ingerig. Sal beslis weer hier oorbly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Noelene
Klipperant Kothuise
Dankie Hennie vir die pragtige resensie. Julle is altyd welkom (at) Klipperan. Groete Noelene

Lea S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Uitstekend. Baie mooi en baie gerieflik plekkie. Word beslis aanbeveel. Alles werk net, van die groot stoep met braai en kuierarea tot die ongelooflik lekker stort.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Noelene
Klipperant Kothuise
Baie dankie, Lea, vir die goeie terugvoer en resensie. Waardeer dit. Groete, Noelene

Patrick A
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Very nice modern self-catering unit set in beautiful gardens. Modern, well equipped unit with all the appliances that a self-catering guest could wish for. The hostess was very friendly and helpful. The only downside is that it is not possible to get your car close to the unit because of the layout of the garden, but that is a minor issue.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Noelene
Klipperant Kothuise
Thank you for your nice review.

Niki O
1 nag
5.0
Sep 2025

Als was perfek, presies wat ek nodig gehad het. Daar is voorsien in al my behoeftes. Baie lekker. Als was perfek, presies wat ek nodig gehad het. Daar is voorsien in al my behoeftes.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Noelene
Klipperant Kothuise
Baie dankie vir die goeie terugvoer. Sterkte met die swangerskap. Julle is altyd welkom @ Klipperant.

Johan V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Rustig, baie netjies en skoon, puik diens en gasvryheid. Sal vir seker weer van Klipperant gebruik maak as ons weer na Bloemfontein toe gaan vir besigheid.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Noelene
Klipperant Kothuise
Dankie Johan vir jou goeie resensie, julle is altyd welkom (Klipperant Kothuise). Tot volgende keer.

Bridget K
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Wonderful. Lovely cottage in a beautiful garden. Heavenly bathroom!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Noelene
Klipperant Kothuise
Thank you for a lovely review.

Gail H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Exceptional service and facilities! Imagine Bloemfontein in the Bushveld. That is the feeling. Peaceful, private, and safe, with secure parking. Our charming cottage was even more comfortable and better equipped than the previous time. Super clean and neat, with luxurious amenities and lovely special treats. We will gladly stay over again and highly recommend this accommodation.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Noelene
Klipperant Kothuise
Thank you, Gail, for the fantastic review. It was lovely to meet you and accommodate you. Good luck for the new chapter in your life. You are always welcome at Klipperant.

Christy R
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

Beste plek om te bly in Bloem. Die mooiste, netjiesste, skoonste en lekkerste plek waar ons nog geslaap het! Dis so luuks, en alles wat ons wou hê en meer!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Noelene
Klipperant Kothuise
Dankie Christy vir jou wonderlike terugvoer. Julle is altyd welkom @ Klipperant Kothuise.

Nelmarie B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

Ons het 'n naweek hier gebly. Sal vir seker weer kom kuier! Hierdie kothuis het alles wat mens nodig het! Dit is op 'n pragtige ligging. Ons gasvrou het uit haar pad gegaan om ons tuis te laat voel; dankie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Noelene
Klipperant Kothuise
Dankie, Nelmarie, vir die goeie terugvoer. Julle is altyd welkom (Klipperant).

Lorraine C
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

Klipperant kothuis - home away from home! Is 'n oornagplek wat ons besluit het ons altyd sal gebruik as ons Bloemfontein besoek. Hierdie is 'n juweel, versteek in 'n stil en veilige area. Baie gerieflik, skoon, modern, en mooi! "Tick" al my boksies!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Noelene
Klipperant Kothuise
Dankie Lorraine vir jou goeie terugvoer en julle ondersteuning. Julle is altyd welkom @ Klipperant.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Noelene Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 56

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf R1 400
R 1 400 R 1 190
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf R1 400
R 1 400 R 1 190
per nag, vir 2 mense
Vanaf R1 400
R 1 400 R 1 190
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Geen kinders onder 2
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 10 Lilyvale Road, Rayton Smallholdings, Bloemfontein, 9332, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa477f2b1bbe3581466ed86f305ceed49ba7dc4e1b07480319a90d6fc61e4c7642c49f614d8eec6798f577df02680ade82f74?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 400 nouVanaf R1 190 per nag, vir 2 mense 56 5 1 5 10 Lilyvale Road Rayton Smallholdings 9332 Vrystaat 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -29.072307435457 26.19723710445

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang