Successfully reported
+172

Kliprand Guesthouse

Gastehuis
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 38 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 2 Kings Street, Springbok, 8240, Noord-Kaap
  • Vanaf R1 600 per nag, vir 2 mense
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Kliprand Gastehuis en Elkoweru Gastehuis het saamgesmelt en is al 30 jaar in besigheid, en die instansie het baie kamers om aan gaste te bied. Kliprand Gastehuis is geleë in die pragtige dorp Springbok, wat wêreldbekend is as die Namakwalandse Blomhoofstad. Dit is die perfekte oornagplek op die hoof N7-snelweg tussen Kaapstad en Namibië.

Verblyf bestaan uit gemaklike kamers, elk toegerus met 'n TV met geselekteerde DStv-kanale, lugversorging, 'n mini-yskas, tee- en koffiemaakgeriewe en WiFi-verbinding.

Daar is 'n lieflike gemeenskaplike sitkamer met 'n biblioteek vir alle gaste om te ontspan, dit het ook 'n groot yskas, mikrogolfoond, broodrooster en tee- en koffiemaakgeriewe. Geniet die sjarme van 2 swembaddens met sonstoele op 'n warm somersdag of selfs 'n heerlike braai. Daar is 'n volledig toegeruste gimnasium op die perseel.

Springbok lê in 'n nou vallei tussen die hoë granietkoepels van die Klein Koperberge, wat plaaslik as Klipkoppe bekend staan. Dit is ook die perfekte oornagplek vir 'n uitstappie na die Richtersveld Nasionale Park, waar riviervlotvaart op die Oranjerivier of 4x4-roetes geniet kan word.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Swembad
Ontbyt beskikbaar

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 194 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.7
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Francois F
Saam met lewensmaat
5.0
Baie gerieflik geleë vir blomkykers! Ons het die fasiliteite alles toereikend gevind na 'n lang dag se reis. Alles was presies net soos op die adverte...
Sien meer
Aug 2025
Samantha J
Saam met vriende
5.0
Lekker onspan en gekeier en lekker geslaap. Het baie lekker geslaap en lekker daar gebraai en gekeier.
Aug 2025
Bertha S
Besigheidsreis
5.0
Home away from home. Always a welcome home away from home. When travelling for work, a warm, clean, welcoming room is all you want.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Mei 2025
Anne-marie D
Saam met lewensmaat
5.0
Baie aangenaam. Baie skoon en netjies, ontvangs het uit haar pad gegaan om ons behulpsaam te wees.
Sep 2024
Bertha S
Besigheidsreis
5.0
Home away from home. Thank you for the warm welcome, and the breakfast was outstanding.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jun 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Konrad Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 294

Op LekkeSlaap 12 jaar

Ligging

  • 2 Kings Street, Springbok, 8240, Noord-Kaap
  • Gaste dink Kliprand Guesthouse het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 600
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 600
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 600
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 38 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 2 Kings Street, Springbok, 8240, Noord-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA65a3dcc8d201bc81f5598300b00ac150dd1a34cc9f25f6aa95f03324e5505c843d5d9a737f03effb10cb2fa741ea7353a398?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 600 per nag, vir 2 mense 194 5 1 5 2 Kings Street Springbok 8240 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -29.662125330688 17.881700098473

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang