Kliprivier Kaya
Kry 40% af op enige bespreking wat nie 'n Vrydag- of Saterdagaand insluit nie (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 1 Aug 2025 tot 31 Okt 2025.
- Kapasiteit: 3 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Off the R577, Kliprivier Farm, Draaikraal, 1119, Mpumalanga
-
Vanaf
R1 000R600 per nag (plek vir 3)
Beskrywing
Kliprivier Kaya is 'n gerieflike selfsorg-eenheid met slaapplek vir 3 gaste en is op 'n werkende plaas net 7 km vanaf Draaikraal in Mpumalanga af.
Die kaya beskik oor 1 slaapkamer, 1 badkamer, 'n kombuis en 'n sitarea. Die slaapkamer het 'n dubbelbed en daar is 'n enkelslaapbank in die leefarea. Die badkamer het 'n stort en toilet.
Die kombuis is met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Verder kan gaste in die sitarea voor die houtvuurstofie ontspan.
Die leefarea lei na 'n beskutte stoep met buitebraaigeriewe. Troeteldiere is welkom indien dit vooraf gereël word.
Die plaas bied pragtige uitsigte van die sonsondergang en gaste kan visvang of die wandelpaadjies al langs die veldblomme verken.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Leefarea
1 x Enkelslaapbank
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Annelie Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 15
Op LekkeSlaap 4 jaar
Ligging
- Off the R577, Kliprivier Farm, Draaikraal, 1119, Mpumalanga
- Gaste dink Kliprivier Kaya het ’n baie goeie ligging
Toeganklikheid
- Kapasiteit: 3 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Off the R577, Kliprivier Farm, Draaikraal, 1119, Mpumalanga
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang