Klipspringerkloof Bush Camp - Caravan Park
- Capacity: 48 people
- All ages welcome
-
Check-in: 14:00 to 20:00
Check-out: 11:00 - Address: Rust De Winter Road, Farm Klipdrift Portion 9 Dinokeng Nature Reserve, Dinokeng, 0400, Gauteng
- From R560 per night (sleeps 4)
Description
Klipspringerkloof Bush Camp grens aan die Dinokeng Natuurreservaat en beskik oor ’n karavaanpark met 12 kampeerstaanplekke, elk met ’n privaat braai-boma en ’n geslote badkamer met warm water.
Elke staanplek is geskik vir vier volwassenes of twee volwassenes en drie kinders onder 10 jaar. Alle staanplekke het ’n krag- en waterpunt en is geplavei of met gruisklippies gevul. Die privaat bosveldbraai-boma’s is geplavei en voorsien van ’n braai en vuurput. Badkamers het ’n wasbak, stort, toilet en ’n opwasarea vir skottelgoed.
Vier van die kampeerstaanplekke het ’n privaat plonspoel, of bosveld pothole, wat verhit kan word met ’n vuur in ’n donkie. Hierdie staanplekke is duurder per nag as die ander agt.
Die staanplekke is ruim genoeg vir groot karavane, motorwoonwaens of boswaentjies met ’n rally of volle buitetent. Elke staanplek mag een voertuig huisves, en ’n fooi is van toepassing op ekstra voertuie en tente.
Gaste het toegang tot ’n gemeenskaplike swembad met grasperke, sonstoele en piekniektafels. Daar is ’n plaasdam vir visvang en piekniek, asook stap- en fietsroetes en ’n uitkyktoring met ’n uitsig oor die bosveld.
’n Selfsorg-klipchalet vir twee gaste is ongeveer 700 meter van die karavaanpark geleë.
What you'll find here
Reviews
Guest highlights
Meet your host
Take a look at the host’s track record and reviews from their other properties. View host’s profile
4.9/5
Naas & Melanie Verified
Properties 2
Reviews 96
On LekkeSlaap 2 years
Location
- Rust De Winter Road, Farm Klipdrift Portion 9 Dinokeng Nature Reserve, Dinokeng, 0400, Gauteng
- Guests think Klipspringerkloof Bush Camp - Caravan Park is in an excellent location
- Capacity: 48 people
- All ages welcome
-
Check-in: 14:00 to 20:00
Check-out: 11:00 - Address: Rust De Winter Road, Farm Klipdrift Portion 9 Dinokeng Nature Reserve, Dinokeng, 0400, Gauteng
Welcome to LekkeSlaap
Welcome back!
Reset your password?
Join our newsletter!
Create an account to manage your bookings
Log in to your LekkeSlaap account
Log in to your LekkeSlaap account linked to
Enter your email address to get started
Subscribe to receive special offers