Successfully reported

Klipvis

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 15 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.8
Veiligheid
4.7
Sume O
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Okt 2025

Lekker vir gesinsvakansie. Die uitsig was ongelooflik. Lekker naby die see vir die kinders.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hennie S
Kort verblyf
5.0
Feb 2025

Baie lekker gebly. Baie lekker gebly en het geniet om die see so naby te hoor en sien, en ook die bederfies (snacks) van die gasvrou. Woonstel het voldoen aan geskikte verblyf vir my as enkel persoon.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Susan O
Lang verblyf Gesin met tieners
5.0
Jan 2025

Heerlik met die branders by jou voordeur. Klipvis is 'n heerlike basiese woonstel reg op die seefront. Ons het dit baie geniet om so by die branders te wees 24/7.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Eileen D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Apr 2025

Gemaklik hier gebly. Ons het gemaklik hier gebly. Kan nie kla oor enige iets nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Loan Pieter S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Mrt 2025

Lekker ruim woonstel. Alles wat jy nodig is daar is daar. Sal definitief weer. Baie rustig. Uitstekende ligging.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Craig M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.8
Jan 2025

Enjoyed the location. Enjoyed the location, bathroom 5 star, rest needs TLC.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Louié K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.4
Apr 2025

Jammer dat die plek nie beter instandgehou word nie. Die woonstel het baie aandag nodig. Die parkering was nie veilig nie, dit was in die oop oprit. Privaatheid is 'n probleem aangesien daar nie kantgordyne is nie. Die braai area was vreeslik vuil en ons moes self skoonmaak. Heelwat goed is stukkend of 'n bietjie lendelam.

Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
2.0
Henriëtte
Klipvis
Baie dankie vir jou terugvoering. Ons is jammer om te hoor dat jou ervaring nie aan jou verwagtinge voldoen het nie. Jy het genoem dat jy enige probleme direk aan ons sou kommunikeer, en ons het dit waardeer. Daarom was ons verras om van jou bekommernisse eers in jou resensie te verneem. Ons was nie bewus van die toestand van die braaiplek nie, aangesien daar herstelwerk aan die gang was en die skoonmakers tydelik nie toegang gehad het nie. Sodra ons daarvan bewus geword het, het ons die area skoon gemaak en jou voertuig ook afgespuit as ’n teken van goeie wil. Ons het ook ’n pakkie biltong en droëwors, saam met ’n opregte verskoning, voorsien om die ongerief te probeer vergoed. Wat die gordyne betref, is daar kantgordyne in die kas beskikbaar. Indien ons hiervan voorheen geweet het, sou ons dit graag vir jou verduidelik het. Ons waardeer elke gas se terugvoering en streef altyd daarna om ’n aangename verblyf te bied. Dankie dat jy by ons bespreek het.

Angelique K
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Des 2024

Wonderful, peaceful and fun. Baie aangenaam, sal graag weer gaan!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Margi H
Lang verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Absolutely amazing with great views. Our host is amazing. They made our stay extra special. The position of the apartment is absolutely perfect and equipped with everything one needs. We really enjoyed our stay very much and will be back. The sunsets are the best.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Lang verblyf Saam met vriende
5.0
Des 2024

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Henriëtte Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 15

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf R1 050
R 1 050 R 945
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf R1 050
R 1 050 R 945
per nag, vir 2 mense
Vanaf R1 050
R 1 050 R 945
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
    2 volwassenes, 2 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 203 Seaview Drive, Franskraal, 7220, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAcd2e7fc9c76781810c9a5d0dfbf00399f873c017b144cf4b099f1cb17c6fefccfd6da347e697ed1e978daae6fd65d87b619e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 050 nouVanaf R945 per nag, vir 2 mense 15 5 1 5 203 Seaview Drive Franskraal 7220 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -34.606594 19.3992107

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang