Successfully reported

Klipwerf Gastehuis

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 253 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.6
Veiligheid
4.6
Anna W
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Heerlik, sal weer daar oorbly. Baie aangenaam, skoon en netjies. Sou net 'n broodrooster en 'n stofie verkies het, om etes te maak. Het verstaan dat dit selfsorg is.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Celeste F
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Gerieflik vir oorslaap. Heerlik gebly, dankie. Heeltemal goed vir 1 aand se oorslaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rina P
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Pleasant and had everything you need with enough space. Very warm and welcoming.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ansie V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Die kuier was sonder die geringste haakplek en verdien vol punte. Die gastehuis is puik! Alles is pynlik netjies en daar is absoluut alles wat enige mens kan benodig. Ons is gasvry ontvang en was bly dat die gemmerkat ook kom groet het. Heerlike oornagplek!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jeanetta R
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Aug 2025

Waarde vir geld. Baie lekker gebly. Die plekkie het alles wat mens nodig het. Mooi en netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lourette K
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Baie lekker, goed toegeruste plek na 'n lang dag. Baie lekker gebly. Dit was so lekker om weer 'n opsie tussen bad en stort te hê.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elmarie V
1 nag
5.0
Aug 2025

Baie lekker oornag plek. Baie lekker gebly. Wil net voorstel dat sierkussings verwyder word, dit neem plek op as dit van die bed verwyder word en ruimte vir bagasie is beperk. 'n Haak of 2 om kamerjas of baadjie aan te hang en 'n matjie voor die bed sal 'n aanwins wees.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ivan V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Uitstekende waarde vir jou geld. Bly maar 'n lekker plek om oor te slaap!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jacques V
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jul 2025

Skoon, prakties met gemaklike bed. Het baie lekker gebly. Gasheer het ons op baie kort kennisgewing gehelp en seker gemaak ons kamer is lekker warm met aankoms aangesien dit baie koud was. Diens was uitstekend en vriendelik. Sal definitief aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Elmarie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 253

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
R 890
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 890
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 890
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 13 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 16 Paul Kruger Street, Calvinia, 8190, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf97010b7d41c4757c2c235e64bbbe58ebf6b94b6bd3415699fa92a198497cff05f3a9625addcad383b745b556ca5fe8d67a7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R890 per nag, vir 2 mense 253 5 1 5 16 Paul Kruger Street Calvinia 8190 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -31.4660333 19.7799394

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang