Successfully reported
+59

Klipwerf Gastehuis

  • Kapasiteit: 13 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 16 Paul Kruger Street, Calvinia, 8190, Noord-Kaap
  • Vanaf R890 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Klipwerf Gastehuis bied gerieflike selfsorg-akkommodasie en kampeergeriewe in Calvinia, halfpad tussen Kaapstad en Upington. Dit is ideaal vir 'n gesin of groep vriende wat op soek is na 'n rustige plek om te ontspan.

Klipwerf Gastehuis het 'n groot reeks akkommodasie-tipes wat ieder en elk sal pas. Daar is 2 selfsorg-eenhede met 'n oopplan-sitkamer en -kombuis, badkamer en slaapkamer elk. Al die selfsorg-eenhede het lugversorging, TV's met OpenView-kanale en buitebraai-areas.

Die en suite-kamer het basiese selfsorggeriewe, 'n dubbelbed en 'n buitebraai-area. Die oopplan-rondawel het 'n kombuis, badkamer en slaaparea met 'n dubbelbed en 1 enkelbed. Die kampeerterrein is bedek met gras en bied slaapplek vir tot 12 gaste. Elke staanplek het sy eie badkamer, braai-area en kragpunt.

Veilige parkeerplek van die straat af is beskikbaar vir al ons gaste. 'n Wasgoeddiens is teen ekstra koste beskikbaar.

Calvinia is aan die voet van die Hantamberge geleë wat deel vorm van die Akkerendam Natuurresrvaat. Die reservaat is 'n gewilde bestemming met staproetes en piekniekplekke.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Troeteldiere op versoek

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 253 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.6
Veiligheid
4.6
Gaste se hoogtepunte
Anna W
Saam met lewensmaat
5.0
Heerlik, sal weer daar oorbly. Baie aangenaam, skoon en netjies. Sou net 'n broodrooster en 'n stofie verkies het, om etes te maak. Het verstaan dat d...
Sien meer
Okt 2025
Celeste F
Saam met lewensmaat
5.0
Gerieflik vir oorslaap. Heerlik gebly, dankie. Heeltemal goed vir 1 aand se oorslaap.
Sep 2025
Rina P
Saam met lewensmaat
5.0
Pleasant and had everything you need with enough space. Very warm and welcoming.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sep 2025
Ansie V
Saam met lewensmaat
5.0
Die kuier was sonder die geringste haakplek en verdien vol punte. Die gastehuis is puik! Alles is pynlik netjies en daar is absoluut alles wat enige m...
Sien meer
Aug 2025
Jeanetta R
Gesin met klein kinders
5.0
Waarde vir geld. Baie lekker gebly. Die plekkie het alles wat mens nodig het. Mooi en netjies.
Aug 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Elmarie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 253

Op LekkeSlaap 9 jaar

Ligging

  • 16 Paul Kruger Street, Calvinia, 8190, Noord-Kaap
  • Gaste dink Klipwerf Gastehuis het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 890
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 890
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 890
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 13 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 16 Paul Kruger Street, Calvinia, 8190, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf97010b7d41c4757c2c235e64bbbe58ebf6b94b6bd3415699fa92a198497cff05f3a9625addcad383b745b556ca5fe8d67a7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R890 per nag, vir 2 mense 253 5 1 5 16 Paul Kruger Street Calvinia 8190 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -31.4660333 19.7799394

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang