Successfully reported

Kloofhuis Guesthouse

Gastehuis

Resensies

4.1/ 5

Gebaseer op 15 resensies

Baie goed

Netheid
3.9
Ligging
4.0
Waarde vir geld
4.2
Diens
4.3
Veiligheid
4.2
Michael H
1 nag Saam met vriende
5.0
Jan 2025

Will definitely go back there! Steve is a great host, makes your stay very pleasant!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Steve
Kloofhuis Guesthouse
Thank you for your support, much appreciated.

Heleen B
1 nag Gesin met klein kinders
4.6
Jul 2025

Good place to stay! Perfect host. We had a lovely stay at Kloofhuis. Very friendly host and charming house.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Steve
Kloofhuis Guesthouse
Thank you for your support, much appreciated. Regards, Steve

Soren J
1 nag
4.6
Feb 2024

Historic house in an historic city--both could use some TLC. I received a different room than booked, so I was uncertain. However, the host and his wife were very welcoming, and I learned a lot from him and other guests about the current status. Quiet room and comfortable (older) bed. Some maintenance would be in order, but I understand the situation. A lovely old house and a nice location--in a town that has seen better times. I hope to visit again!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Christo B
1 nag Saam met vriende
4.6
Jan 2024

Kan dit beslis aanbeveel. Baie lekker gebly. Dankie. Beslis waarde vir geld met ontbyt ingesluit.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jaco D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2023

Wonderlik. Dit was rerig baie lekker gewees, dit was stil en die ontbyt was 100%. Die oom het ons van die geskiedenis vertel van die gebou en omgewing. 100% teverde gewees met die gasvryheid.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Steve
Kloofhuis Guesthouse
Baie dankie. Ons waardeer dit.

Vans G
1 nag Besigheidsreis
5.0
Jun 2022

Pragtige plek, skoon en netjies, lieflike outydse gevoel. Kloofhuis Guesthouse is 'n pragtig, skoon en lieflike outydse gevoel. Tinus het sy verblyf baie geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Steve
Kloofhuis Guesthouse
Baie dankie vir 'n objektiewe oorsig. Steve

Cobus S
1 nag Saam met lewensmaat
4.2
Sep 2021

Slegs oorgeslaap. Gasheer was baie tegemoetkomend en hulpvaardig. Heerlik gebly, wonderlik ouwêrelds. Sal wel aanbeveel dat die beddegoed en gordyne redelik dringend vervang word, dit sal 'n groot verskil maak. Als was skoon, maar regtig oud en wys die tekens van die tye.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
5.0

Eugene V
1 nag
5.0
Jun 2019

Outentiek en huislik, gasvrye en vriendelike eienaars. Stil area en heel aangename restaurant binne loopafstand.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Steve
Kloofhuis Guesthouse
Goeie dag Eugene, Baie dankie vir die terugvoer, ons motto is dat gasvryheid ons prioriteit is. Groete Steve

Gerhard V
1 nag Gesin met klein kinders
4.8
Sep 2019

Gemaklik. Dis baie gemaklik en die eienaar baie vriendelik en behulpsaam. Rustige plekkie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Steve
Kloofhuis Guesthouse
Baie dankie Gerhard, dit word opreg waardeer. Steve

Ezelle H
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Apr 2018

Baie lekker huislike atmosfeer. 'n Ouwêreldse atmosfeer kompleet met antieke meubels en gasvryheid (selfs die matras dateer uit die vorige eeu met springs wat jou in die rug steek as jy darop slaap). Baie lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.1/5

Steve Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 15

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
R 1 200
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 200
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 200
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 7 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 1 Kloof Street, Barberton, 1300, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDEyOGEyMGIzLTQ5MjktNDYzZC04NTZiLTQ1Mjk4YmMxODE0Mw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag, vir 2 mense 15 5 1 5 1 Kloof Street Barberton 1300 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -25.792018524846 31.05694681406

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang