Successfully reported
+83

Kloofhuis

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 3 Kloof Street, Bertville, Paarl, 7646, Wes-Kaap
  • Vanaf R950 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Kloofhuis is 'n bekoorlike selfsorg-eenheid met 'n historiese agtergrond in die Paarl. Dit is meer as 'n eeu oud en propvol karakter, en bied 'n outydse elegansie met moderne gemak, en is binne loopafstand van koffiewinkels, kruidenierswinkels en sportvelde.

Hierdie eenheid bied slaapplek vir 1 tot 2 gaste en is smaakvol gemeubileer met 'n dubbelbed. Dit het 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Vars linne en handdoeke word voorsien.

Die eenheid het 'n kombuisie toegerus met 'n yskassie, gasstoof, lugbraaier, basiese eetgerei, breekware met tee- en koffiemaakgeriewe.

Die eenheid loop uit na die houtdek met patio-meubels, 'n Weber-braai, en kyk uit oor die sprankelende gemeenskaplike swembad. Hierdie plek dien as die beste plek om 'n oggendkoppie koffie te geniet, en gaste kan ontspan op die oop dek, waar uitsigte oor die majestueuse berge 'n skilderagtige agtergrond skep.

Gaste het ook toegang tot Paarlberg. Jy kan net die straat opstap na die berg en deur die hek ingaan. Dit is veilig, en honde is mal oor die stap. Die hek is 300m van die huis af.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Swembad
Troeteldiere op versoek
Mooi uitsig
Vervoerdienste
TV
Verwarmer
Volledige kombuis
Stroomdienste
Braai
Vuurmaakhout

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 42 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.4
Veiligheid
4.7
Gaste se hoogtepunte
Jeanne V
Saam met lewensmaat
5.0
Rystig, stylvol en luuks. Ons het verskriklik lekker gebly!
Sep 2025
Nic P
5.0
Mense praat my taal, soveel makliker om te kommunikeer. Fantasties, baie stil en veilige omgewing. Naby, loopafstand van Checkers winkel sentrum.
Aug 2025
Nolan F
Saam met lewensmaat
5.0
Centrally situated perfectly. Excellent stay and comfortable.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Aug 2025
Carin L
Saam met lewensmaat
5.0
Kort, maar heerlik! Netjies & veilig, sal vir seker weer bespreek.
Jun 2025
Nigel F
Saam met lewensmaat
5.0
Very good. Very good, very good, very good.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jun 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Neels Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 42

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • 3 Kloof Street, Bertville, Paarl, 7646, Wes-Kaap
  • Gaste dink Kloofhuis het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 950
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 950
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 950
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 3 Kloof Street, Bertville, Paarl, 7646, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9693b0252ff11b30724d37082b5b4a0237be8c069c50f9be3f039f62681e994b4f13bccd779bf50a6d5f6d2f0235adabf3d7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag (plek vir 2) 42 5 1 5 3 Kloof Street Bertville 7646 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -33.7321075 18.9586501
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang