Successfully reported

Kloofsig 40

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 17 resensies

Baie goed

Netheid
4.5
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.5
Veiligheid
4.3
Retha F
Kort verblyf
5.0
Okt 2025

Baie goed. Alle geriewe was in plek soos geadverteer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johann S
Kort verblyf
5.0
Okt 2025

Puik! Ek was op die dorp vir besigheid en Kloofsig 40 het my presies gebied wat ek nodig gehad het – en selfs 'n bietjie meer. Privaatheid, 'n pragtige uitsig en geriewe wat regtig werk. Die Oosthuizens is twee besondere mense wat die dorp, sy mense en sy geskiedenis goed ken. Ek sal sonder twyfel weer daar bespreek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Gail
Kloofsig 40
Baie dankie. Ons is bly dat jy dit geniet het by ons.

Renie G
Kort verblyf
5.0
Aug 2024

Waarde vir geld. Ongelooflike plek. Vriendelike gasvrou. Ruim, netjies en alles wat 'n mens nodig het en meer met klein ekstras wat dit uniek maak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Gail
Kloofsig 40
Baie dankie. Ons hoop om julle weer te sien.

Elsie S
1 nag Saam met vriende
4.2
Okt 2025

Venue can accommodate more people and I will definitely recommend it. This is a stunning venue.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Gail
Kloofsig 40
Baie dankie. Ons is bly dat julle dit geniet het. Hoop om julle weer te sien.

Santa M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
0.0
Jan 2025

Lekker gebly. Lekker gebly. Lekker gebraai.

Netheid
0.0
Diens
0.0
Ligging
0.0
Veiligheid
0.0
Waarde vir geld
0.0

Karen A
Kort verblyf
5.0
Apr 2024

Baie lekker gebly. Baie lekker gebly. Groot eenheid en gawe gasvrou.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Petrie J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Jul 2024

Ons het baie lekker gebly. Sal Kloofsig 40 aanbeveel. Ons het baie lekker gebly. Dit was sentraal naby aan alles. Netjies en ruim. Buite is geriewe om toerusting af te spuit nadat jy by die see was. Buite parkering voor die motorhuis. Stilbaai is veilig, so jy kan gerus wees oor enige iets wat buite staan oornag.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Gail
Kloofsig 40
Baie dankie, Petrie. So bly dat julle dit geniet het by ons. Groete, Gail.

Rihenta J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Jan 2024

Vriendelik, veilig en rustig. Dankie vir die omgee en vriendelike verblyf. Ons waardeer dit opreg.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Gail
Kloofsig 40
Baie dankie, Rihenta. Ons is bly dat julle rustigheid ervaar het by ons gedurende jul baie stresvolle tyd.

Francell E
Kort verblyf
5.0
Jul 2023

Was stil en rustig. Baie netjies en lekker stil en rustig vir wegbreek en stilte soek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Gail
Kloofsig 40
Baie dankie Francell. So bly dat jy dit geniet het by ons. Gail

Raymond E
Kort verblyf
5.0
Jun 2023

A most memorable experience. The hosts are wonderful people who are kind and accommodating and showed a genuine interest in me as their guest.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Gail
Kloofsig 40
Thank you Raymond. It was nice getting to know you and hope to see you again soon. Gail Oosthuizen

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Gail Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 17

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
R 1 800
per nag, vir 4 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 800
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R 1 800
per nag, vir 4 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 40 Kerk Street, Stilbaai, 6674, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGJjMDI1MGZhLWFjNWMtNGViZi1iN2EyLTc1ZDVkZDEwNjAzYQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 800 per nag, vir 4 mense 17 5 1 5 40 Kerk Street Stilbaai 6674 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.366249357943 21.401945685844

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang