Successfully reported
+30

Kloofsig Holiday Cottages

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 20 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Portion 5, Graskop, 1270, Mpumalanga
  • Vanaf R2 400 per nag (plek vir 5)

Beskrywing

Kloofsig Holiday Cottages is in Graskop, 'n klein dorpie in die Mpumalanga-provinsie, geleë. Graskop is 'n ou mynersdorpie, ideaal vir 'n vinnige wegbreek van die stadslewe.

Akkommodasie bestaan uit 4 selfsorghuise wat elkeen geskik is om tot 4 gaste te akkommodeer. Elke kothuis het 2 slaapkamers. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n bad. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en daar is 'n aparte badkamer met 'n stort. Beddegoed en handdoeke word voorsien.

Die kombuis is volledig toegerus met 'n stoof, mikrogolf, yskas-vrieskas, 'n koffie- en teeskinkbord en alle breekware en eetgerei. Die sitkamer het satelliet-TV en 'n lieflike kaggel. Daar is 'n onderdakbraai-area met tuinmeubels. Elke eenheid het onderdakparkeerplek, 'n alarm-sekuriteitstelsel en word daagliks skoongemaak.

Binne 'n radius van 35 km kan die volgende besienswaardighede gevind word, Potholes at Bourke's Luck, The Berlin Falls en The Pinnacle and God's Window.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Troeteldiere op versoek
Openbare vervoer naby

Resensies

3.7/ 5

Gebaseer op 50 resensies

Goed

Netheid
3.9
Ligging
3.3
Waarde vir geld
3.8
Diens
4.0
Veiligheid
3.8

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3.8/5

Werner Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 50

Op LekkeSlaap 10 jaar

Ligging

  • Portion 5, Graskop, 1270, Mpumalanga
  • Gaste dink Kloofsig Holiday Cottages het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 2 400
per nag (plek vir 5)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 400
per nag (plek vir 5)
Vanaf
R 2 400
per nag (plek vir 5)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 20 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Portion 5, Graskop, 1270, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7e0a5c31fd621e0714e8a0ce9d80066d4efc721832a488f1790a569dd01c590f877cac49ac71e93cc3c8e94f987687a7a732?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 400 per nag (plek vir 5) 50 5 1 4 Portion 5 Graskop 1270 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -24.94635283263 30.842182338238

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang