Klopdisselboom
Bly 3 nagte en betaal slegs vir 2. Geldig vir verblyf vanaf 7 Aug 2025 tot 12 Des 2025.
- Kapasiteit: 10 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 16:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 71 Main Road, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
-
Vanaf
R6 340R4 227 per nag (plek vir 10)
Beskrywing
Klopdisselboom is 'n lieflike selfsorghuis in die hartjie van Langebaan. Dit is ideaal vir 'n wegbreek aan die Weskus, en bied 'n kuierarea en wonderlike uitsigte oor die strandmeer.
Dié huis bied slaapplek aan 10 gaste en beskik oor 5 slaapkamers en 4 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte en 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort. Die tweede en derde slaapkamer het albei 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die vierde slaapkamer het 'n dubbelbed en die vyfde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die vierde badkamer het 'n stort.
Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis met 'n stoof, oond, lugbraaier, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware, asook 'n koffiemasjien. 'n Skottelgoedwasser, wasmasjien en tuimeldroër is ook beskikbaar. Die kombuis lei na 'n eetarea waar gaste hul maaltye saam kan geniet. Die sitarea het gemaklike sitplek en 'n TV met DStv. Gratis WiFi is beskikbaar.
Hierdie area het ook 'n binnebraai wat ideaal is vir die winter. Verder het hierdie huis 'n pooltafel, sowel as 'n tafeltennistafel. Buite is 'n onderdakhoutdek met 'n houtvuurwarmbad, sonstoele, 'n veerpyltjiebord en braaigeriewe. Die huis is stapafstand vanaf die strand en restaurante.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Albert Geverifieer
Eiendomme 62
Resensies 345
Op LekkeSlaap 11 jaar
Ligging
- 71 Main Road, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
- Gaste dink Klopdisselboom het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 10 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 16:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 71 Main Road, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang