Successfully reported

Klyne Jiweel Guesthouse

Gastehuis

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 67 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Bertus E
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Waarde vir geld. Baie gerieflik en waarde vir geld.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Retha N
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Klyne Jiweel is 'n juweel. Baie vriendelik ontvang deur gasvrou. Alles is onberispelik netjies. Dit was 'n aangename ervaring.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Leonie V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

Bekostigbare, veilige oornag fasiliteit. Ons het slegs een aand oornag. Die gastehuis is gerieflik naby aan alle fasiliteite en het ons omstandighede perfek gepas. Dit is netjies en het aan ons behoeftes voldoen.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hester V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2025

Netjiese gerieflike verblyf. Netjiese gerieflike verblyf. Veilige parkering. Eienaar luister na gaste se voorstelle. Baie dankie vir die spesiale koffie-opgradering! Na die hele dag in die motor was daai lekker stort en bed die beste! Ons bly graag weer daar.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Wessie
Klyne Jiweel Guesthouse
Dankie Hester - was goed om julle weer te sien - en kom geniet weer die koffie! Groete. Wessie & Nick

Minnie V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2025

Blyplek om te onthou. Ons het baie lekker gebly. Alles was daar, het niks gekort nie. Gevra vir 'n koningsgrootte bed en een gekry. Baie dankie, julle sal vir seker weer daar bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Wessie
Klyne Jiweel Guesthouse
Baie dankie, Minnie - hoop ons sien julle weer gou! Groete. Wessie & Nick

Mabel C
1 nag
5.0
Jun 2025

Wonderlike plek met wonderlike gasvrou. Baie aangename, veilige verblyf.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tobias V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

Net oorgeslaap. Ons het werklik lekker gebly. Lieflike gastehuis, ruim en uitstekend toegeruste kamer. Die kamer het my verwagtinge oortref en doen sy naam gestand. 'n Juweel van 'n gastehuis.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Bernadine S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

Het baie lekker geslaap soos altyd. Hierdie gastehuis is ons go-to plekkie wanneer ons die naweek in PTA is. Dis veilig en baie netjies en mooi ingerig met meer as die nodige.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elsabe D
Kort verblyf
5.0
Apr 2025

'n Juweel so naby aan alles - en alles wat mens nodig het. All information and room details were spot on. A very warm, friendly welcome by the owner - loads of parking space - huge garden - safe and relaxed atmosphere - huge entertainment area - all is just perfect. Thank you for a very clean room every day, well-stocked coffee station + bathroom soaps, fresh white towels, a make-up cloth, TV and aircon + roof fan all - 100%. I did not know a staircase awaited me - add this detail to the advert as this can be a struggle, especially if it is raining. Ample parking and a very safe destination. You will see me soon.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Poena V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

Rustig, veilig en alles wat jy nodig het. Ek en my lewensmaat het besluit om elke keer as ons in Montana verblyf nodig het, dat Klyne Jiweel die eerste opsie sal wees.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Wessie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 67

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
R 1 000
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 000
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 000
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 529 Dr Van Der Merwe Road, Montana, Pretoria, 0182, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9572b3fad46a7b3d05ef894a2be81de6d31c2ebc4117b9bfe3c9b62cbd1795d2fc07c76989bc90d14d691d6c13ddce624ea2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag, vir 2 mense 67 5 1 5 529 Dr Van Der Merwe Road Montana 0182 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.663141 28.249572

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang