Knightsbridge 1002
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 206 Esplanade Road, Knightsbridge 1002, Century City, 7441, Wes-Kaap
- Vanaf R1 600 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Knightsbridge 1002 is 'n stylvolle selfsorgwoonstel wat geskik is vir sakereisigers of vakansiegangers. Dit is in die veilige Knightsbridge-kompleks in Century City en bied maklike toegang tot die Canal Walk Winkelsentrum. Dit is ook net 13 km van Kaapstad af en MyCiTi-bushaltes is orals deur Century City te vind vir gerieflike vervoer.
Die woonstel het slaapplek vir 2 gaste en beskik oor 1 slaapkamer, 1 badkamer en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die slaapkamer het 'n dubbelbed. Daar is 'n bad, stort, toilet en 'n wasbak in die badkamer. Die slaapkamer het ook 'n matras vir 1 kind.
Die kombuis is ten volle toegerus met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolf, eetgerei en breekware. Daar is ook 'n skottelgoedwasser en 'n wasmasjien. Die eetarea het 'n ontbyttoonbank met stoele en daar is 'n gemaklike rusbank en 'n platskerm-TV met sekere DStv-kanale in die sitarea. Gratis WiFi word ook voorsien.
Knightsbridge spog met verskeie moderne geriewe wat 'n uitsig oor die 8 km kanaal en Intaka Island Natuurreservaat bied. Hierdie geriewe sluit 'n 20 m lange verhitte binnenshuise swembad, 'n sauna, stoomkamer, Jacuzzi en 'n gimnasium, asook 'n luukse sitarea in.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Century City Geverifieer
Eiendomme 7
Resensies 53
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- 206 Esplanade Road, Knightsbridge 1002, Century City, 7441, Wes-Kaap
- Gaste dink Knightsbridge 1002 het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 206 Esplanade Road, Knightsbridge 1002, Century City, 7441, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang