Successfully reported
+78

Knopberg

  • Kapasiteit: 16 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Plot 58 and 62 Rooderand Farm 510IQ, Vredefort Dome, Venterskroon, 2530, Noordwes
  • Vanaf R1 250 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Knopberg, genestel tussen die voue van die Vredefort Koepel Bergland, is 'n rustige gasteplaas wat gemaklike selfsorgverblyf bied. Gaste kan ononderbroke uitsigte oor die Vaalriviervallei, skilderagtige sonsondergange, 'n verskeidenheid inheemse bome en oorvloedige voëllewe geniet. Die plaas grens aan die Vaalrivier en is gerieflik geleë naby die historiese dorp Venterskroon, waar goud in die laat 19de eeu gemyn is.

Die hoofgebou, The Shephards Tree Family Unit, bestaan uit 4 dubbelkamers, elk met deure wat na buite oopmaak, 'n goed toegeruste kombuis en 'n ruim leefarea met 'n kaggel en groot vensters wat die natuur die huis binnebring. Die oorspronklike plaashuis, Lemon Blossom Farmhouse, is outentiek opgeknap en het 3 dubbelkamers, 2 badkamers en 'n popagtige kombuis wat verbind is met die klein leefarea wat lei na 'n patio met 'n berguitsig. Die Honey Bush Cottage is 'n knus kothuis vir 2 met 'n romantiese badkamer en 'n ooplugstort. Elke eenheid het 'n aparte braai-area.

Die oorspronklike plaasdam dien nou as 'n swembad.

'n 2 km lange Boomroete bied verskillende uitsigte en het duidelik geïdentifiseerde inheemse bome. 'n Unieke kenmerk van Knopberg is 'n roete met afgesonderde areas tussen fluisterende inheemse bome waar besoekers kan ontspan vir meditasie of gebed.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
Swembad

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 24 resensies

Baie goed

Netheid
4.3
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.4
Veiligheid
4.7

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Natasha Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 24

Op LekkeSlaap 11 jaar

Ligging

  • Plot 58 and 62 Rooderand Farm 510IQ, Vredefort Dome, Venterskroon, 2530, Noordwes
  • Gaste dink Knopberg het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 250
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 250
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 250
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Plot 58 and 62 Rooderand Farm 510IQ, Vredefort Dome, Venterskroon, 2530, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAIe3wUs1dspqhHpMuOHe1ybB0VMBqF5GJB77uSLSLhNSyy1acLZ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 250 per nag (plek vir 2) 24 5 1 5 Plot 58 and 62 Rooderand Farm 510IQ Vredefort Dome 2530 Noordwes 021 201 8901 14:00-17:00 11:00 -26.880943025817 27.273864790237
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang