Successfully reported

Knor Varkie

Selfsorg

Resensies

3.1/ 5

Gebaseer op 3 resensies


Netheid
2.7
Ligging
4.3
Waarde vir geld
2.7
Diens
3.3
Veiligheid
2.7
Armand G
Kort verblyf Saam met vriende
3.0
Mei 2025

Glad nie die plek wat ons verwag het nie. Ek en my verloofde en my ouers het die naweek af gegaan met ons Boston terrier. Die verblyf val uit mekaar uit. Ek verstaan nie waarvoor ek 'n R500 breekdeposito moes gee nie, omrede die voordeur se hak is afgebroke, badkamerdeur is stukkend aan die onderkant, die fan se plug in die een slaapkamer is stukkend, die dubbelbed in die een slaapkamer hang skeef, die gordyn by die stort is weg, net die hakke wat nog daar hang. Ons moes ook R300 betaal vir skoonmaakdienste, maar die yskas het muf aan die binnekant gehad, die lakens op die bed was vuil en het kole gehad, daar was ook bloedmerke teen die slaapkamer muur. Gelukkig het ek in die laaste minuut voor ons gery het gesien dat ons ons eie beddegoed moes saambring. Die sponsie om die skottelgoed te was is seker 6 maande oud, het maar 'n nuwe een die volgende dag gaan koop, asook die borsels om skottelgoed mee te was. Daar was ook niks lappe om jou hande af te vee nie. Ek sal nie die huis aanbeveel vir iemand nie, dis glad nie waarde vir geld nie. Die enigste ding wat die huis red, is waar hy gele is.

Netheid
1.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
2.0

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met vriende
2.8
Feb 2025

Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
1.0
Waarde vir geld
3.0

Ellie C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.6
Aug 2024

Sal nie weer bespreek nie. Was 'n naweek daar saam met my seun. Wou iets eet of drink. Alles was heel naweek toe. Niks vooraf gereël nie. Was nie bewus van eie beddengoed nie. Het maar onder 'n handdoek in my klere geslaap. As hulle oop was, kom mens darem vir 'n kombers teen die Kaapse ysige winter vra.

Netheid
4.0
Diens
2.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0
Charlotte
Knor Varkie
Good afternoon Ellie, we are sorry to hear that you were unhappy with your stay, but it does state in the information that own linen/towels must be brought with. Feel free to send us a message on what we can do to make the Knor Varkie experience better for everyone. Yours sincerely, Knor Varkie

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3.1/5

Charlotte Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 3

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
R 900
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 900
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 900
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Kapasiteit: 135 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R234 Hopefield Road, Kliphoek Farm, No 59, Velddrift, 7365, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa295ca38a58ea5060c8c75dbeb2308d5e2e8f1d8f32dc782c569c74dcae8e0ffa71dabc9b53c729455b0a61e2a47550374c6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag (plek vir 4) 3 5 1 4 R234 Hopefield Road Kliphoek Farm, No 59 7365 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.817043215984 18.192275762558
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang