Knorhoek Guest House and Wines
Beskrywing
Die kamer bevat 'n koninggrootte-bed wat omskep kan word in 2 enkelbeddens. Die en suite-badkamer het 'n stort en daar is 'n spieëltafel met 'n haardroër, eikehoutkas, koffie- en teemaakgeriewe, bedkassies, televisie, telefoon, stoep met uitsig oor die grasperk en tuin.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Maaltye
Huisreëls
Kinders tussen 0 en 11 jaar betaal R470 geldig tot 31 Okt 2020
Kinders tussen 12 en 18 jaar betaal 100% van die glyskaaltarief.
Ontbyt, brunch en middagete word van Woensdag tot Sondag van 10:00 tot 16:00 by Knorhoek Wynproelokaal bedien.
Kansellasiebeleid - Toegeeflik
| Meer as 24 uur voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 24 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Dié kamer het 'n standaarddubbelbed en 'n en suite-badkamer met stort. Die kamer is smaakvol versier met losstaande meubels, teeskinkborde, haardroër, satelliet-TV, ondervloerse verhitting en verkoeling in die somer. Daar is ook 'n privaat ingang en patio wat oor die grasperk en tuin uitgekyk.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Maaltye
Huisreëls
Kinders tussen 0 en 11 jaar betaal R470 geldig tot 31 Okt 2020
Kinders tussen 12 en 18 jaar betaal 100% van die glyskaaltarief.
Ontbyt, brunch en middagete word van Woensdag tot Sondag van 10:00 tot 16:00 by Knorhoek Wynproelokaal bedien.
Kansellasiebeleid - Toegeeflik
| Meer as 24 uur voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 24 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Dié eenheid is smaakvol versier en het 'n en suite-slaapkamer met 2 enkelbeddens wat in 'n koninggrootte-bed omskep kan word, 'n spieëltafel en stoel, ingeboude kas met 'n en suite-stort. Daar is 'n privaat ingang en patio wat oor die grasperk en tuine uitkyk en ideaal is as jy lekker ontbyt wil geniet of ontspan.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Maaltye
Huisreëls
Kinders tussen 0 en 11 jaar betaal R470 geldig tot 31 Okt 2020
Kinders tussen 12 en 18 jaar betaal 100% van die glyskaaltarief.
Ontbyt, brunch en middagete word van Woensdag tot Sondag van 10:00 tot 16:00 by Knorhoek Wynproelokaal bedien.
Kansellasiebeleid - Toegeeflik
| Meer as 24 uur voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 24 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die Dubbel/Tweeling solder slaapkamer is 'n ruim, oopplan, smaakvol versierde slaapkamer met vrystaande houtmeubels. Gaste kan 'n koninggrootte-dubbelbed of 2 enkelbeddens versoek, toegerus met 'n en suite-badkamer met 'n bad. Daar is ook 'n privaat balkon met 'n berg-/plaas-uitsig. Die kamer het 'n teeskinkbord, haardroër en WiFi.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
1 x Kinderbed vir 1
Stort, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Maaltye
Huisreëls
Kinders tussen 0 en 11 jaar betaal R470 geldig tot 31 Okt 2020
Kinders tussen 12 en 18 jaar betaal 100% van die glyskaaltarief.
Ontbyt, brunch en middagete word van Woensdag tot Sondag van 10:00 tot 16:00 by Knorhoek Wynproelokaal bedien.
Kansellasiebeleid - Toegeeflik
| Meer as 24 uur voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 24 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die eenheid is ruim en luuks. Die kamer is ruim en het 'n en suite-badkamer met bad en stort. Die kombuisie is oopplan en daar is 'n eettafel en groot sitkamer wat na die stoep lei. Daar is ook 'n lekker braaiplek op die stoep. Die eenheid het 'n privaat tuin en ingang en daar is WiFi, satelliet-TV en 'n haardroër.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
1 x Enkelslaapbank
Stort, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Kinders tussen 0 en 11 jaar betaal R470 geldig tot 31 Okt 2020
Kinders tussen 12 en 18 jaar betaal 100% van die glyskaaltarief.
Ontbyt, brunch en middagete word van Woensdag tot Sondag van 10:00 tot 16:00 by Knorhoek Wynproelokaal bedien.
Kansellasiebeleid - Toegeeflik
| Meer as 24 uur voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 24 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die wittebroodkamer is romanties versier met sagte kleure en is ideaal vir 'n paartjie. Die kamer het 'n koninggrootte-bed wat omskep kan word in 2 enkelbeddens. Dit het ook 'n en suite-badkamer met bad en stort. Daar is 'n privaat ingang met 'n balkon met 'n uitstekende berg-uitsig. Die kamer het 'n koffie- en teeskinkbord, haardroër, TV met satelliet-pakket en WiFi.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Maaltye
Huisreëls
Kinders tussen 0 en 11 jaar betaal R470 geldig tot 31 Okt 2020
Kinders tussen 12 en 18 jaar betaal 100% van die glyskaaltarief.
Ontbyt, brunch en middagete word van Woensdag tot Sondag van 10:00 tot 16:00 by Knorhoek Wynproelokaal bedien.
Kansellasiebeleid - Toegeeflik
| Meer as 24 uur voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 24 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die gesin-suite is ideaal vir 'n paartjie wat 'n groot gerieflike eenslaapkamerwoonstel of vir 'n gesin met 2 kinders of 4 vriende. Die plafonne het 'n solderstyl met skuinsbalke en die slaapkamer is gemeubileer met 'n koningingrootte-bed.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Koningingrootte-bed
Stort-oor-bad, Bad
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Kinders tussen 0 en 11 jaar betaal R470 geldig tot 31 Okt 2020
Kinders tussen 12 en 18 jaar betaal 100% van die glyskaaltarief.
Ontbyt, brunch en middagete word van Woensdag tot Sondag van 10:00 tot 16:00 by Knorhoek Wynproelokaal bedien.
Kansellasiebeleid - Toegeeflik
| Meer as 24 uur voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 24 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie kothuis is luuks en lieflik versier. Dis 'n selfsorg-eenheid. Daar is 2 luukse en suite-kamers in elk met 2 enkelbeddens. Daar is ook 'n ruim sitkamerten volle toegersute kombuis, privata stoep en braaiplek, tuin, motorhuis en privaat ingang. Verder is daar WiFi, satelliet-TV en 'n haardroër.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Koninggrootte-bed
Stort-oor-bad, Bad, Toilet
Slaapkamer
1 x Koninggrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Kinders tussen 0 en 11 jaar betaal R470 geldig tot 31 Okt 2020
Kinders tussen 12 en 18 jaar betaal 100% van die glyskaaltarief.
Ontbyt, brunch en middagete word van Woensdag tot Sondag van 10:00 tot 16:00 by Knorhoek Wynproelokaal bedien.
Kansellasiebeleid - Toegeeflik
| Meer as 24 uur voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 24 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 25 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Knorhoek road (off R44), District Stellenbosch, Koelenhof, 7605, Wes-Kaap
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang