Successfully reported

Knot 4 Sail

Selfsorg

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 6 resensies

Baie goed

Netheid
4.3
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.3
Diens
3.7
Veiligheid
4.8
Anria V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2024

Uitstekend. Bitter lekker plek en naby geleë aan lekker plekke.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Petra
Knot 4 Sail
Bly julle het dit geniet! Kom kuier gou weer.

Anja M
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2024

Dis die moeite werd! Ons het heerlik gebly. Die kinders het op rotse visse gevang en tussen rotse geklouter. Die see-uitsig is regtig besonders, en die area is baie baie veilig. Die kafee is stapafstand! Die badkamers is voldoende, daar is genoeg slaapplek en die matrasse is hemels en van goeie kwaliteit. Ons wou nie ry nie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Petra
Knot 4 Sail
Bly julle het dit geniet!

Tinus S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.8
Mrt 2025

Heerlik gebly, net gesukkel om sleutel met aankoms te verkry. Sou ook voorstel dit. Netjiese huis, perfekte ligging, net jammer moet WiFi aankoop met ingewikkelde proses.

Netheid
5.0
Diens
2.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Petra
Knot 4 Sail
Hi Thinus. Dis regtig jammer dat jy my huis n 3.8 gee veral na ek julle n 25% korting gegee het. Die dame wat sleutel gehou het, het met jou gekommunikeer vroeër. Ongelukkig het alle sel seine vir 2 ure ophou werk in die area. Die WiFi word baie duidelik uitgesluit aangesien daar geen vesel kabels in Buffelsbaai aangele is nie. Groete.

Anonieme gas
Kort verblyf
2.8
Apr 2025

Netheid
1.0
Diens
1.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
2.0

Matthys B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2023

Rustig in Buffelsbaai. Plek met genoeg slaapplek vir 'n groot gesin. Op die oog af lyk dit nie na veel nie totdat jy binne kom. Alles wat jy nodig het en selfs 2 yskaste. Baie mooi uitkyk oor die suidweste van Buffelsbaai. Jy kan in die hoofslaapkamer in jou bed lê en oor die see uitkyk. Baie mooi.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Chris L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Mrt 2023

Uitstekende ligging op die see en loopafstand van die hoofstrand. Alhoewel dit nie 'n moderne huis is nie, het dit alles in wat jou hart begeer met hope slaapplek en is silwerskoon. Die uitsig van die groot stoep af, is onverbeterlik en walvistyd moet wonderlik wees.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Petra
Knot 4 Sail
Ek is so bly julle het dit geniet. Julle is altyd welkom.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Petra Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 6

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf
R 2 900
per nag (plek vir 8)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 900
per nag (plek vir 8)
Vanaf
R 2 900
per nag (plek vir 8)
Bespreek
  • Kapasiteit: 8 persone
    6 volwassenes, 2 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 126 Walker Drive, Buffels Bay, Knysna, 6570, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA647310a3e0fbeec008ba1e745df97c5f228c6dfd68873c1a1a63bc0a59cc23552222c94d3c636af6edbbafcafe98fa11b19d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 900 per nag (plek vir 8) 6 5 1 5 126 Walker Drive Buffels Bay 6570 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.0877832 22.9731583
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang