Knus-bly
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 2 3rd Avenue, Boston, Bellville, 7530, Wes-Kaap
- Vanaf R795 per nag, vir 4 mense
Beskrywing
Knus-bly is 'n gemaklik gemeubileerde eenheid vir 4 persone in Boston, Kaapstad.
Geleë op die perseel van die hoofhuis, is die eenheid apart geleë en het 'n privaat ingang. Die eenheid bestaan uit 1 slaapkamer, 1 badkamer, 'n kombuis en 'n sitkamer.
Die slaapkamer is gemeubileer met 'n dubbelbed, en 'n dubbelslaapbank is in die sitkamer beskikbaar vir 2 volwassenes of 2 kinders. Die badkamer is en suite en het 'n stort en 'n toilet. Daar is ook 'n wasmasjien beskikbaar vir gaste.
Die oopplan-kombuis is toegerus met 'n mikrogolfoond, konveksieplaat, 'n yskas, sowel as tee- en koffiemaakgeriewe, en gaste kan ontspan in die sitkamer wat met 'n TV toegerus is.
Privaat braaigeriewe is beskikbaar vir gaste om te gebruik, en die eenheid is toegerus met 'n alarmstelsel vir ekstra gemoedsrus.
Knus-bly is slegs 300 m vanaf die Melomed-hospitaal, 1 km vanaf die Bellville-treinstasie, 1.5 km vanaf die Louis Leipoldt Medi-Clinic, 2 km vanaf Karl Bremer-hospitaal en 4 km vanaf die Tygervalley-winkelsentrum en Willowbridge-winkelsentrum geleë.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Leefarea
1 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Dubbelslaapbank
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.5/5
Hansie Geverifieer
Eiendomme 4
Resensies 29
Op LekkeSlaap 4 jaar
Ligging
- 2 3rd Avenue, Boston, Bellville, 7530, Wes-Kaap
- Gaste dink Knus-bly het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 2 3rd Avenue, Boston, Bellville, 7530, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang