Successfully reported
+23

Knus in Boekenhout

  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 38 Boekenhout Street, Upper Old Place, Knysna, 6570, Wes-Kaap
  • Vanaf R840 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Knus in Boekenhout is 'n knus selfsorgateljee op die gasheer se perseel in Old Place, Knysna. Die ateljee is die ideale basis vanwaar jy die dorp se besienswaardighede en geriewe kan verken.

Hierdie warm versierde ateljee het 'n privaat ingang en beskik oor 'n oopplan-area wat met 'n dubbelbed gemeubileer is. Daar is ook 'n groot en suite-badkamer met 'n bad, stort en dubbelwasbak.

Die kombuisie is toegerus met 'n mikrogolfoond, 'n yskassie en ander toebehore. Die sitarea het 'n TV met DStv en Netflix. Daar is 'n slaapbank wat vir kinders opgemaak kan word. Die sitkamer maak oop op 'n lieflike vermaakarea met uitsigte oor die strandmeer, welige tuine en 'n groot swembad, met 'n ingeboude braai, ideaal om te kook en by die swembad te ontspan.

Die kamer word daagliks gediens en skottelgoed sal deur die gasheer versorg word. Veilige parkeerplek is beskikbaar agter 'n elektriese hek op die perseel vir 1 motor.

Die eiendom word omring deur bome en woude, met 'n uitsig oor Thesen-eiland en die Knysna-strandmeer. Die eiendom is 'n kort entjie se ry vanaf die middedorp en sowat 4 km van Leisure Island en die Knysna-koppe af.

Kamer-opset

1 Leefarea 1 Badkamer

Leefarea

2

1 x Dubbelbed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
TV
Lugversorging
DStv
Braai

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 11 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
William B
Saam met lewensmaat
5.0
Sien bo. Naweek oorgeslaap met my eggenoot. Vriendelike gasvrou. Uitstekende uitsig en geriewe. Ons sal weer terug wees voor einde van die jaar.
Jun 2025
Marisa M
Saam met vriende
5.0
Everything was great, the bed! (slept like a dream), the view, the garden. Our stay was amazing! We will definitely do another short le...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Mei 2025
Valentino M L
Saam met vriende
5.0
Regtig knus in die Knysna. Dit was 'n goeie plekkie om te rus. Die beste na 'n lang tyd, rustig, geld werd en gerieflik.
Mei 2025
Rikus B
Saam met lewensmaat
5.0
Braai, swem, uitsig. Baie lekker, pragtige plek.
Mrt 2025
Juane R
5.0
Tranquility. Was absolutely lovely, all the amenities you need, quiet area. Host was lovely. Overall will definitely book again.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Feb 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Bobbie Geverifieer

Eiendomme 26

Resensies 76

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • 38 Boekenhout Street, Upper Old Place, Knysna, 6570, Wes-Kaap
  • Gaste dink Knus in Boekenhout het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 840
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 840
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 840
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 38 Boekenhout Street, Upper Old Place, Knysna, 6570, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA53170f4baefc7a5c790831fbe29ccfec2563057291d0aa999d316595563354d7535e3f8a34712ff413135fd0d01d9e2e1e7f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R840 per nag (plek vir 2) 11 5 1 5 38 Boekenhout Street Upper Old Place 6570 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -34.037163368036 23.073469845438

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang