Knus Selfsorg
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 17 Turner Street, Bethlehem, Wes, Vrystaat
- Vanaf R650 per nag, vir 1 mens
Beskrywing
Knus Selfsorg bied 3 selfsorg vakansie-eenhede in Bethlehem wat altesaam 6 gaste kan akkommodeer wat op soek is na 'n rustige oornagplek.
Twee van die eenhede is ingerig met 'n dubbelbed, terwyl die 1 eenheid ook 'n dubbelslaapbank het. Elke badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak.
Elke eenheid beskik oor 'n oopplan-kombuis wat toegerus is met 'n yskas, 'n mikrogolfoond, 'n tweeplaatgasstoof en tee- en koffiemaakgeriewe. Verder het elke eenheid 'n TV en WiFi-toegang.
Die eiendom is ideaal geleë in 'n stil en veilige area en bied braaigeriewe en veilige parkeerplek.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Sarina Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 11
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 17 Turner Street, Bethlehem, Wes, Vrystaat
- Gaste dink Knus Selfsorg het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 17 Turner Street, Bethlehem, Wes, Vrystaat
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang