Successfully reported

Knysna Hollow Country Estate

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 11 resensies

Baie goed

Netheid
4.5
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.0
Diens
4.5
Veiligheid
4.5
Evert S
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jun 2024

Wens ek kon langer bly. Excellent plek en baie netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan D
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Jul 2025

Ruim kamers in stil omgewing. Ruim, luukse kamers. Stil en veilige omgewing.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Clive
Knysna Hollow Country Estate
Dear Mr De Villiers, Thank you for your positive feedback regarding your recent stay at Knysna Hollow. We hope to welcome you back sometime soon. Kind regards from the Knysna Hollow team.

Alphonso V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2023

Uitstekend, gasvry, wonderlike ervaring! Dit was een van die beste ervarings van verblyf wat ons nog beleef het. Uitmuntende diens en waarlik 'n ongelooflike lekker ervaring van die oomblik wat ons aangekom het tot ons vertrek het. Sal Knysna Hollow Country Estate 10 sterre gee!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sadiya S
1 nag Gesin met tieners
4.6
Des 2022

I love the place. Amazing stay, love it.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Elzette V
Kort verblyf Gesin met tieners
3.8
Jul 2016

Heerlik gekuier. Kamers is baie koud en verwarmer nie effektief nie. Kamers is nie baie goed skoongemaak soggens nie. Vuil en gevlekte matte het nogal gepla. Ontbyt was heerlik! Lekker gebly en diens van personeel baie vriendelik en vinnig.

Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Marius J
1 nag
5.0
Des 2015

Uitstekend, ek hoop weer te kom! Ek wil Knysna Hollow Country Estate graag ten sterkste aanbeveel. Die akkommodasie was pragtig en silwerskoon, die diens uitstekend en die ontbyt heerlik. Dit is baie stil en tog reg by Knysna ek sal nêrens anders bly as ek weer in Knysna is nie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rob W
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.6
Des 2015

Spacious accommodation - good value for money. Excellent accommodation - spacious and clean. Shower size - a bonus! Would have been 5 stars for location if there was a water view. TV didn't work while we were there - although only needed for 8 year old. Could do with a flat screen upgrade? Also - perhaps option of parking closer to accommodation instead of portering all luggage (especially in the rain!).

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Jurie K
1 nag Saam met lewensmaat
2.6
Jul 2015

Baie mooi onthaal-, kroeg- en eetplek. Geen DStv in kamer en 2 enkelbeddens, stort sonder bad, is vir my bietjie styf vir die prys.

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
1.0

Archie J
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2014

The accommodation was spacious, neat and clean. We enjoyed our stay. Will definitely recommend Knysna Hollow Country Estate to others.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Henk E
Kort verblyf Saam met vriende
4.4
Des 2014

Sommige kamers het nie 'n yskas en 'n kluis nie wat baie ongemaklik is. Die plek is baie netjies en goed georganiseerd en skoon. Die kos by die restaurant was nie altyd op standaard nie, hoewel ontbyt baie goed was.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Clive Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 11

Op LekkeSlaap 14 jaar

Vanaf
R 3 500
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 3 500
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 3 500
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 72 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 5 Welbedacht Lane, Knysna, 6570, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2f17b6d2b009361f079ea7bba8887db4138bf5e042c81d92cdb34207659c756e3ea76d6f24817b7f95315195a3e987d2bd37?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 500 per nag, vir 2 mense 11 5 1 5 5 Welbedacht Lane Knysna 6570 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -34.036034833333 23.017226
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang