Knysna Hollow Country Estate
Beskrywing
Hierdie moderne kamers is gemeubileer met 'n koninggrootte-bed en bied slaapplek vir 'n maksimum van 2 kinders onder die ouderdom van 12 jaar op 'n dubbelslaapbank, en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Ander geriewe sluit in lugversorging, 'n elektroniese kluis, 'n platskerm-TV met geselekteerde DStv-kanale, 'n Nespresso-koffiestasie, 'n yskassie wat op versoek aangevul word, L'Occitane-gasgeriewe en 'n privaat patio met uitsig oor die tuine met 2 sprankelende swembaddens.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Dienste & geriewe
Kombuis & eetkamer
Temperatuurbeheer
Vermaak
Maaltye
Huisreëls
'n Toerisme-heffing van R4,40 per kamer per aand is van toepassing. 
Ander maaltye is teen 'n ekstra koste beskikbaar, en gaste kan meer hieroor navraag doen.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal | 
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal | 
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal | 
Beskrywing
Dié suites beskik oor 'n slaapkamer met 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met dubbelwasbakke en 'n instapstort. Ander geriewe sluit in lugversorging, 'n elektroniese kluis, platskerm-TV met sekere DStv-kanale, Nespresso-koffiestasie, 'n yskassie wat op versoek gevul kan word met voorraad, L'Occitane-gastegeriewe en 'n privaat onderdakbalkon met 'n uitsig oor die tuin en 2 swembaddens.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Dienste & geriewe
Kombuis & eetkamer
Temperatuurbeheer
Vermaak
Maaltye
Huisreëls
'n Toerisme-heffing van R4,40 per kamer per aand is van toepassing. 
Ander maaltye is teen 'n ekstra koste beskikbaar, en gaste kan meer hieroor navraag doen.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal | 
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal | 
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal | 
Beskrywing
Hierdie moderne kamers het elk 'n koninggrootte-bed of 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Ander geriewe sluit lugversorging, 'n elektroniese kluis, 'n platskerm-TV met sekere DStv-kanale, 'n Nespresso-koffiemasjien, yskassie wat op versoek voorsien word, L'Occitane-gastegeriewe en 'n privaat stoep met 'n uitsig oor die tuine 2 swembaddens.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Dienste & geriewe
Kombuis & eetkamer
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Huisreëls
'n Toerisme-heffing van R4,40 per kamer per aand is van toepassing. 
Ander maaltye is teen 'n ekstra koste beskikbaar, en gaste kan meer hieroor navraag doen.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal | 
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal | 
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal | 
- Kapasiteit: 72 persone
- Alle ouderdomme is welkom
- 
                                
                                    
                                
                                
                                    Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
 Uitkloktyd: 10:00
- Adres: 5 Welbedacht Lane, Knysna, 6570, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang