Successfully reported
+13

Knysna Houseboat Barely-A-Wake

Selfsorg
  • Kapasiteit: 5 persone
    4 volwassenes, 1 kind
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 15:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: 1st Floor, unit TH34, Sawtooth Lane, Thesen Island, Knysna, 6570, Wes-Kaap
  • Vanaf R5 390 per nag, vir 4 mense

Beskrywing

Knysna Houseboat Barely-A-Wake is in Thesen Islands, Knysna geleë. Hierdie selfry-huisboot is volledig toegerus en bied 'n unieke vakansie-ervaring waar gaste rustig langs Knysna se skilderagtige riviermond kan vaar sonder om vorige ondervinding of 'n kapteinslisensie te benodig.

Dié huisboot het 'n voorkajuit met 'n dubbelbed, stoorplek en sitplek wat ook as 'n bed vir 'n kind dien. Die badkamer het 'n stort met warm water, chemiese toilet en 'n wasbak. Daar is ook 'n eetarea wat in 'n dubbelbed omskep kan word.

Die kombuis is met 'n stoof, oond, yskas en 'n wasbak, asook al die nodige toebehore, breekware en eetgerei toegerus. Alle beddegoed, 'n CD-speler, 'n kapteinshandboek en veiligheidstoerusting, soos reddingsbaadjies, noodhulptassie en 'n brandblusser is ingesluit.

Buite is daar 'n oop sitarea met 'n afdak, braaigeriewe en 'n groot sondek waar gaste die panoramiese uitsigte kan geniet.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

5

2 x Dubbelbed

1 x Kinderbank vir 1

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
Volledige kombuis
Braai

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

KnysnaHouseboats Geverifieer

Eiendomme 8

Resensies 45

Op LekkeSlaap 13 jaar

Ligging

  • 1st Floor, unit TH34, Sawtooth Lane, Thesen Island, Knysna, 6570, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 5 390
per nag, vir 4 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 5 390
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R 5 390
per nag, vir 4 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 5 persone
    4 volwassenes, 1 kind
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 15:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: 1st Floor, unit TH34, Sawtooth Lane, Thesen Island, Knysna, 6570, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2c76f360bf95af71bb2d193946e85a8b9989ed3e0a6b4bc851650b3e6b3d8a0ea6189173d6d9b82b225a6dd76d3fdc413dbc?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R5 390 per nag, vir 4 mense 1st Floor, unit TH34 Sawtooth Lane, Thesen Island 6570 Wes-Kaap 021 201 8901 13:00-15:00 09:00 -34.049006372353 23.048677957429

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang