Successfully reported

Knysna Quays Accommodation

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 54 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.7
Veiligheid
4.9
Courtney T
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2025

Very clean apartment in a perfect location. We had a wonderful time! The apartment was spacious, impeccably clean and in a great location.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Estelle M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Beslis waarde vir jou geld. Ek kan regtig niks fout vind met ons verblyf nie. Alles was uitstaande. Baie netjies en skoon met 'n great view. Veiligheid en sekuriteit was ook next level. Kan dit sonder twyfel aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Kenny
Knysna Quays Accommodation
Thank you, Estelle. It was a pleasure hosting you!

Anonieme gas
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Amanda V
1 nag Gesin met tieners
5.0
Mei 2025

Skoon, veilig en baie netjies. Gasheer was baie spoedig op korrespondensie. Die eenheid is netjies, skoon en het heerlik geruik, goed toegerus, alhoewel ons net oornag het en net koffie gedrink het. Was so benoeg koffie en koffie pods en filterkoffie en melk en bottelwater. Handoeke en beddegoed van baie goeie kwaliteit. Ons is vir seker terug. Ons het heerlik gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Trevor Austin A
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

The stay was lovely and amenities perfect. See stars.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sarah V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

The apartment was really well set up in a perfect location with all we wanted. A perfect few days. We were particularly impressed that we were allowed in early. Great introduction by Gloria.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Koebera E
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Apr 2025

Lovely. Enjoyable and relaxing.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ryno M
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jan 2025

Perfekte wegbreek! Baie lekker gekuier, woonstel baie gemaklik en perfek geleë met mooi uitsigte.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Quezette V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Mei 2025

Wonderlik, dankie. Alles was baie lekker, dankie. Netheid, personeel en veiligheid uitstekend.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sugen C
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Apr 2025

Relaxing, peaceful, views were amazing. From booking, to check-in to checkout, the process was simple. The apartment was spacious, clean and well equipped. The view of the canals was amazing.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Kenny Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 54

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
R 1 650
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 650
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 650
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 22 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Waterfront Drive, Knysna Waterfront, Knysna, 6570, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDQ4YTFkOGNmLTU1OWMtNDIwZC1hMmEzLWU5MjYxOTU1ODA2ZA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 650 per nag (plek vir 2) 54 5 1 5 Waterfront Drive Knysna Waterfront 6570 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -34.0410628099 23.045236766338
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang