Knysna Retreat
Kry 10% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 13 Okt 2025 tot 30 Nov 2025.
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
-
Kapasiteit: 4 persone
2 volwassenes, 2 kinders - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Sun Valley Drive, Knysna, 6571, Wes-Kaap
-
Vanaf
R1 750R1 575 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Knysna Retreat bied gemaklike selfsorgverblyf in 'n ruim kajuit by die rustige Knysna River Club, wat dit 'n ideale keuse maak vir 'n gesinswegbreek langs die skilderagtige Tuinroete.
Hierdie eenheid bied slaapplek vir tot 4 gaste en bestaan uit 1 slaapkamer en 1 badkamer. Die slaapkamer is gemeubileer met 'n koninggrootte bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort en toilet. 'n Dubbelslaapbank in die sitkamer bied ekstra slaapplek vir kinders. Alle linne en badhanddoeke word voorsien; gaste word egter versoek om hul eie strandhanddoeke saam te bring.
Die leefarea beskik oor 'n oopplan-ontwerp met 'n volledig toegeruste kombuis, insluitend 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en 'n ontbyttoonbank met stoele. Aangrensend aan die kombuis is 'n sitkamer met gemaklike sitplek, en vir vermaak word 'n TV met WiFi-toegang voorsien.
Die sitkamer maak oop na 'n oordekte patio met eetarea en 'n Weber-braai. Gaste kan wandelpaaie langs die strandmeer na Thesen-eiland geniet, die skilderagtige Featherbed Natuurreservaat verken, of die nabygeleë Knysna Waterfront besoek vir eet, inkopies doen en bootritte.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Leefarea
1 x Kinderbank vir 2
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- Sun Valley Drive, Knysna, 6571, Wes-Kaap
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
-
Kapasiteit: 4 persone
2 volwassenes, 2 kinders - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Sun Valley Drive, Knysna, 6571, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang