Knysnaviews Guest House
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 65 Ridge Drive, Heuwelkruin, Knysnna, 6570, Wes-Kaap
- Vanaf R2 200 per nag (plek vir 2)
-
TGCSA-gradering:
Beskrywing
Knysnaviews Guest House is op die heuwel bo die middel van Knysna en bied 'n asemrowende, panoramiese uitsig van 180 grade oor die strandmeer, die bekende Knysna-koppe, Leisure Island en Theseneiland.
Verblyf word gebied in 4 slaapkamers met 'n moderne atmosfeer van Europese en Suid-Afrikaanse ontwerp en 'n uitsig oor die strandmeer en tuin. Die eenhede het 2 enkelbeddens wat as koninggrootte-beddens opgemaak kan word en het 'n badkamer met 'n bad, stort, wasbak en toilet. Alle linne en handdoeke word voorsien.
Geriewe in die kamer sluit gratis WiFi, 'n TV en tee- en koffiemaakgeriewe in. Elke kamer het direkte toegang tot 'n balkon met 'n 180 grade-uitsig oor die see.
Gaste het toegang tot gemeenskaplike areas, soos 'n sitarea met gemaklike rusbanke en 'n knus kaggel en 'n aparte eetarea. Gaste kan 'n watertand buffet-ontbyt in die eetarea geniet. Gratis WiFi in die slaapkamers en veilige parkeerplek op die perseel is ook beskikbaar.
Gaste kan navraag doen oor die baangeld by die plaaslike wêreldklas-gholfbane. Die eienaars sal graag help met inligting en besprekings vir enige plaaslike aktiwiteite, uitstappies en roetebeplanning.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4/5
Mugelane Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 1
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- 65 Ridge Drive, Heuwelkruin, Knysnna, 6570, Wes-Kaap
- Gaste dink Knysnaviews Guest House het ’n goeie ligging
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 65 Ridge Drive, Heuwelkruin, Knysnna, 6570, Wes-Kaap
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang