Successfully reported

Ko Ka Tsara Bush Camp

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 97 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Gey N
1 nag
5.0
Sep 2025

Uitstekend. Dis baie stil, al die fasiliteite was uitstekend. Die perseel word mooi in stand gehou. Chris by ontvangs was baie vriendelik, en die kameelperde wat jou in die oggend 'verwelkom' was 'n groot pluspunt.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Ons het baie lekker gekuier. Ons het lekker gebly. Personeel het baie mooi na ons gekyk en was baie vriendelik en hulpvaardig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nelia B
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Mei 2025

Pragtige ligging, flink kommunikasie, vriendelike diens, heerlike geriewe! Ons het heerlik gebly - die diens en kommunikasie was uitstekend, die huisies bitter netjies en goed toegerus. Pragtige ligging in die vallei. Die heerlike lamspasteie vir aandete wat by ons huisie afgelewer is, was baie gerieflik! Ons kom beslis weer!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Heidi C
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2025

Great little oasis in the Karoo! What a great hidden little gem! Absolutely loved our stay! The stars. The animals in front of our chalet. Friendly staff. The additional service of ordering braai packs, salads and drinks was just what we needed. Kids loved the pool and tortoises! Great little oasis in the Karoo.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tracey B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

It was very comfortable and peaceful. It was great, thank you.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marie-louise V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Wonderlike Karoo wegbreek. Na genoeg aan die N1, diere-vriendelik en netjies. Ons het baie lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Maricka B
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jan 2025

Rustig, skoon, mooi. Baie gemaklike, skoon en rustig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Natasha E
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jan 2025

Be pleasantly surprised. The chalet was well equipped, the beds comfortable. There is aircon. But even better is the camp and the environment around. Walks are carefully signposted and trails appear maintained. We loved having a giraffe wander metres away from where we were sitting.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Llewellyn D
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2025

Great scenery, fantastic place. Everything was great!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Henro V
1 nag Gesin met klein kinders
4.8
Jan 2025

Amazing. Look nowhere else. This is the best place to stay when traveling via the N1. Irene is amazing, and I always appreciate seeing her beautiful smile.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Kobus Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 97

Op LekkeSlaap 12 jaar

Vanaf
R 1 690
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 690
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 690
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 36 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R381, Beaufort West, 6970, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDM0OTRlODRlLTBiMWEtNDU5NC1hZDIwLWM3ZTM2YTM5YmZjOA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 690 per nag, vir 2 mense 97 5 1 5 R381 Beaufort West 6970 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -32.255491084323 22.573685646057
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang