Successfully reported
+14

Ko Ka Tsara Bush Camp

  • Kapasiteit: 36 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R381, Beaufort West, 6970, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 690 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Ko-Ka Tsara Bush Camp is slegs 470 km vanaf Kaapstad, en 7 km van die N1 af. Elke grasdak-chalet is privaat en uniek versier.

Elke chalet het 'n en suite-badkamer en vier beddens, asook ten volle toegeruste kombuis en privaat braai area. Ontbyt is beskikbaar en kan voor jul aankoms gereël word. Hoewel ons meestal selfsorgverblyf bied, kan ons braaipakke en slaaie verskaf, indien dit vooraf gereël word.

Ko-Ka Tsara bied wildritte in 'n oop voertuig, 4x4-roetes, staproetes en bospaaie. Daar is 'n swembad, 'n kroeg, 23 verskillende spesies wild, 196 voëlsoorte en veilige parkeerplek op die perseel beskikbaar. Ons is kindervriendelik, bied bruilof- en konferensiegeriewe, en ons kan die perfekte ligging vir 'n heerlike familie-saamtrek wees.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Troeteldiere op versoek

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 97 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Gey N
5.0
Uitstekend. Dis baie stil, al die fasiliteite was uitstekend. Die perseel word mooi in stand gehou. Chris by ontvangs was baie vriendelik, en die kame...
Sien meer
Sep 2025
Johan B
Saam met lewensmaat
5.0
Ons het baie lekker gekuier. Ons het lekker gebly. Personeel het baie mooi na ons gekyk en was baie vriendelik en hulpvaardig.
Aug 2025
Nelia B
Gesin met klein kinders
5.0
Pragtige ligging, flink kommunikasie, vriendelike diens, heerlike geriewe! Ons het heerlik gebly - die diens en kommunikasie was uitstekend, die huisi...
Sien meer
Mei 2025
Heidi C
Gesin met klein kinders
5.0
Great little oasis in the Karoo! What a great hidden little gem! Absolutely loved our stay! The stars. The animals in front of our chal...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Apr 2025
Tracey B
Saam met lewensmaat
5.0
It was very comfortable and peaceful. It was great, thank you.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Mrt 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Kobus Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 97

Op LekkeSlaap 12 jaar

Ligging

  • R381, Beaufort West, 6970, Wes-Kaap
  • Gaste dink Ko Ka Tsara Bush Camp het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 690
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 690
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 690
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 36 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R381, Beaufort West, 6970, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDM0OTRlODRlLTBiMWEtNDU5NC1hZDIwLWM3ZTM2YTM5YmZjOA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 690 per nag, vir 2 mense 97 5 1 5 R381 Beaufort West 6970 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -32.255491084323 22.573685646057
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang