Successfully reported
+57

Kobs Korna Coastal Home

Selfsorg
  • Soos Gesien op Facebook
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Retief Street, Infanta, 6740, Wes-Kaap
  • Vanaf R5 500 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

Kobs Korna Coastal Home is 'n rustige versteekte juweel tussen die DeHoop Natuurreservaat en die Breederiviermond. Omring deur die natuur en die Indiese Oseaan, verwelkom hierdie villa jou vir jou volgende ontsnapping.

Hierdie pragtige villa bied gerieflike slaapplek vir altesaam 8 gaste en beskik oor 4 slaapkamers, 3 badkamers en 'n gastetoilet. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed en beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort. Nog 2 slaapkamers het 'n koningingrootte-bed, terwyl die vierde slaapkamer 2 enkelbeddens het. Daar is nog 'n volledige gesinsbadkamer, terwyl die derde badkamer met 'n stort toegerus is.

Die uitgestrekte oopplan-leefarea beskik oor 'n stylvolle kombuis toegerus met 'n gasstoof, elektriese oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware asook 'n sentrale eiland met stoele. Hierdie kombuis het ook 'n binnebraai wat ideaal is vir die wintertye. Vanuit hierdie kombuis lei 'n etenstafel waar gaste hul maaltye saam kan geniet. Die sitarea het gemaklike sitplek waar gaste met 'n boek kan ontspan. Langs hierdie sitkamer is 'n pooltafel vir gaste se vermaak. Komplimentêre WiFi is beskikbaar.

Deur die stapeldeure is 'n houtdek met 'n buite-eettafel, sonstoele en 'n ingeboude braai wat 'n wonderlike plek is vir gaste om saans met 'n skemerkelkie te ontspan en die uitsigte te bewonder. Buite het hierdie eiendom ook 'n ruim tuinarea met 'n sonnige sitarea en nog 'n ingeboude braai.

Kamer-opset

4 Slaapkamers 4 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Toilet

Badkamer

Toilet

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Volledige kombuis
Wasmasjien
Kaggel
Braai

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 3 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.7
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Dylan Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 3

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Retief Street, Infanta, 6740, Wes-Kaap
  • Gaste dink Kobs Korna Coastal Home het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 5 500
per nag (plek vir 8)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 5 500
per nag (plek vir 8)
Vanaf
R 5 500
per nag (plek vir 8)
Bespreek
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Retief Street, Infanta, 6740, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA94da6ca4c36927d08aeccd53049bbf8229df34837f216e05332cc3ec124464adc61f5a4d8670cc40a01891cb3235df059c03?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R5 500 per nag (plek vir 8) 3 5 1 5 Retief Street Infanta 6740 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -34.419979016131 20.854099632876
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang