Successfully reported

Kockies

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 91 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.8
Clare B
1 nag Saam met vriende
5.0
Aug 2025

Fabulous large space and very quiet. Fabulous large space. The entertainment area is huge and cosy. Unfortunately, we were only there for one night, so we didn't have the privilege of using it. Very highly recommended.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Christa
Kockies
Thank you, Clare. Always welcome.

Olga A
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Aug 2025

Friendly, clean, value for money. Clean and great value for money, all you need for a weekend getaway.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Christa
Kockies
Dankie vir jou terugvoering. Ek waardeer dit.

Eon D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Baie lekker gebly, sentraal en als wat mens nodig het. Baie lekker gebly, sentraal en als wat mens nodig het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Corlia S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2025

Kockies voel soos huis! Beste, ons sal graag vir jou meer sterre wil gee. Ons verblyf was voortreflik. Van die datum van bespreking het jy vinnig gereageer op ons navrae, volledige inligting verskaf en ons al sommer laat welkom voel. Met ons aankoms was ons aangenaam verras oor die netheid, aandag tot in die kleinste detail. Ons het ons verkyk aan jou kuns. En jul tuin is 'n absolute lushof. Dankie vir die gevoel van "huis". Julle eiendom is 'n regte juweel in die hart van Onrus en jul gasvryheid 'n absolute gawe. Nogmaals dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ruan J
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mei 2025

Fantastic. Value for money! Definitely worth it, would recommend it to anyone.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Angeline T
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mei 2025

It was amazing. It was amazing; everything was nice: the house, the environment. The host is very friendly.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

André B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

Wens ek kon nog heelwat langer bly! Baie lekker gebly. Alles wat mens nodig het, plus baie vriendelike gashere.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Christa
Kockies
Dankie. Julle is altyd welkom.

Jaco L
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2025

Great place to stay. The owner is friendly and helpful. It was very good. I would recommend it anytime.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Christa
Kockies
Baie dankie julle. Dit was lekker om julle te ontmoet. Dankie ook dat julle ons woonstel so mooi netjies gelos het. Kom kuier gerus.

Wilma P
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Apr 2025

Gerieflik, ruim en ontspanne. Lieflike blyplek. Kan nie wag vir ons volgende kuier hier nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Christa
Kockies
Baie dankie. Julle is altyd welkom.

Carmen D
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mrt 2025

Super host with beautiful outdoor space. Super accommodating host and location with beautiful undercover outdoor space. Fully equipped and easy to manage. Off-street parking available. Felt very safe.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Christa
Kockies
Thanks for your positive feedback. We enjoyed hosting you and your family. You are always welcome.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Christa Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 91

Op LekkeSlaap 4 jaar

Vanaf
R 1 600
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 600
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 1 600
per nag (plek vir 6)
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 4 Progressive Street, Onrus River, Hermanus, 7201, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA47e5ad37132fc35199ab54c1a2fd60ca4cff4581ebbe3119279b8a3652303713fda6a52b0df0c8c199ca6fb188f02c4b5531?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 600 per nag (plek vir 6) 91 5 1 5 4 Progressive Street Onrus River 7201 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -34.41482 19.16757
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang