Koedoe Cottage
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 3 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: 30 Koedoe Street, Komatipoort, 1340, Mpumalanga
- Vanaf R850 per nag, vir 3 mense
Beskrywing
Koedoe Cottage is in Komatipoort geleë, 'n dorpie by die samevloeiing van die Krokodil- en Komatirivier in Mpumalanga. Dit is die ideale bestemming vir gaste wat op soek is na 'n ontspanne wegbreek.
Die kothuis is ingerig met 'n dubbelbed en enkelbed, en die badkamer is toegerus met 'n stort. Die kombuisie is toegerus met 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond en ketel. Die kothuis het ook gemaklike rusbanke en 'n etenstafel met stoele.
Gratis WiFi, veilige parkeerplek en braaigeriewe is beskikbaar. Gaste met karavane of hengelaars met bote is welkom. Veilige parkeerplek is beskikbaar vir 'n boot of karavaan. Die kothuis het 'n stoep aan sy noordekant, wat ook oor die tuin uitkyk, 'n ideale plek om 'n oggendkoffie te geniet.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
ANTOINETTE Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 11
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 30 Koedoe Street, Komatipoort, 1340, Mpumalanga
- Gaste dink Koedoe Cottage het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 3 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: 30 Koedoe Street, Komatipoort, 1340, Mpumalanga
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang